# Betogers het gister in Noord-Duitsland saamgetrek en geëis dat die hoofverdagte in die verdwyning van Madeleine McCann uit sy woonplek moet padgee. Meer as 150 betogers het byeengekom oor die verblyfplek van die 48-jarige veroordeelde pedofiel en verkragter Christian B. Hy word deur die Duitse polisie daarvan verdink dat hy die driejarige Madeleine in […]
# Motorsport: Max Verstappen spring eerste weg in die Amerikaanse Grand Prix later vandag met Lando Norris langs hom, terwyl McLaren se Formule Een-kampioenskapsvoorloper Oscar Piastri sesde is. Piastri is 22 punte voor sy spanmaat en 55 voor Verstappen. Verstappen se aanslag vir sy vyfde agtereenvolgende titel het sleg begin, maar lyk al hoe beter […]
# Krieket: Die Protea-vrouespan het gister die tweede span geword om deur te dring na die IKR Wêreldbeker-halfeindronde. Dit het gevolg nadat Nieu-Seeland en Pakistan punte in Colombo moes deel nadat die wedstryd uitgereën het. Die Suid-Afrikaanse vrouespan het tot dusver ‘n soliede toernooi gehad en uitstekend herstel na ‘n 10-paaltjie-nederlaag teen Engeland in hul […]
# Tennis: ’n Foutlose Jannik Sinner het Carlos Alcaraz verslaan om die Six Kings Slam-vertoontoernooi in Saoedi-Arabië te wen. Die Six Kings Slam tel nie vir ranglys of kop-aan-kop-rekords nie. Sinner wou wraak neem na sy vernederende nederlaag in die Amerikaanse Ope-eindstryd verlede maand. Sy verbeterde afslane het ’n ernstige boodskap aan die wêreld se […]
# Motorsport: Max Verstappen het die beste gemaak van ‘n botsing tussen die twee McLaren-jaers in die eerste draai om gister se snelren by die Verenigde State se Grand Prix te wen en Oscar Piastri se voorsprong met agt punte te verminder. Die viermalige wêreldkampioen het sy voorste wegspringplek in die snelren by die Circuit […]
# Die Israelse minister van Buitelandse Sake, Gideon Sa’ar, sê hy het met sy Britse eweknie, Yvette Cooper, gepraat en verskeie dringende Israelse eise bespreek. Hy het sy oproep herhaal om die verbod op Maccabi Tel Aviv sokkerondersteuners wat volgende maand die Europa Liga-wedstryd teen Aston Villa bywoon, te herroep. Volgens Sa’ar het Cooper ook […]
# Groot skares het gister in groot Amerikaanse stede opgeruk, terwyl kleiner byeenkomste regoor die land gehou is vir die “No Kings“-optogte teen president Donald Trump se administrasie. Volgens CNN het die meer as twee-duisend-500 geleenthede waarskynlik miljoene gelok. Organiseerders sê Trump lei ‘n toenemend gemilitariseerde en outoritêre regime. Voortdurende ICE-klopjagte en troepe-ontplooiings in Demokraties-geleide […]
# Die African Transformation Movement het die gewelddadige skietery in Philippi-Oos wat Vrydagaand sewe lewens geëis het veroordeel. Die party het hartseer en verontwaardiging uitgespreek en gevra vir vinnige geregtigheid en sterker optrede teen geweldsmisdaad. Die ATM het wetstoepassers aangespoor om beslissend op te tree terwyl hulle pleit vir langtermynoplossings vir armoede, werkloosheid en geweerbeheer. […]
# Rugby: Nog ‘n kragtige voorspelervertoning gesteun deur die briljantheid van Sacha Feinberg-Mngomezulu in die agterlyn, het dit vier uit vier vir die Stormers gemaak in hul Rugbykampioenskap-veldtog toe hulle Zebre Saterdagaand met 31-13 in Parma geklop het. Dit was die derde van vier wedstryde dat die Stormers daarin geslaag het om ‘n bonuspunt vir […]