The headlines of the leading newspapers on 07 November 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports president Cyril Ramaphosa has defended the renovation of Johannesburg for the G20 summit. He says many cities worldwide do this before major events. # Mail & Guardian on Fridays: Leads with: “WAR OVER MKP MILLIONS”. The paper writes about the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 07 November 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa het die opknapping van Johannesburg vir die G20-beraad verdedig. Hy sê talle stede wêreldwyd doen dit voor groot geleenthede. # Mail & Guardian op Vrydae: Lei met: “WAR OVER MKP MILLIONS”. Die koerant skryf oor die […]
# Operasie Dudula sê hy gaan appelleer teen die Hooggeregshof in Johannesburg se onlangse uitspraak wat die groep verbied om te keer dat buitelandse burgers toegang kry tot openbare gesondheidsfasiliteite en skole. Die groep voer ʼn volgehoue veldtog wat keer dat buitelanders veral in Gauteng en KwaZulu-Natal toegang kry tot openbare geriewe. Die hof het […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê keurders het die beste span gekies vir môre se kragmeting teen Frankryk in Parys. Daar is ses veranderinge aangebring aan die span wat Japan verlede naweek op Wembley verslaan het. Boan Venter vervang die beseerde Ox Nche op loskopstut, terwyl Thomas du Toit, Eben Etzebeth, Pieter-Steph du Toit en […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is voorsitter van die G20 terwyl die wêreld toenemend ongelykhede in rykdom en inkomste beleef. Die G20-leiersberaad vind op 22 en 23 November in Johannesburg plaas. Ramaphosa het gister vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en gesê die beraad moet ʼn politieke verbintenis maak om skuldprobleme in lae- en […]
# Nancy Pelosi, die eerste en enigste vrou wat as speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers gekies is, sê sy gaan nie ná die verstryking van haar termyn in Januarie 2027 weer verkiesbaar wees nie. Dit sal die dekades lange loopbaan van dié Kaliforniese Demokraat, wat een van die invloedrykste figure in Amerikaanse politiek […]
# Krieket: Quinton de Kock het Suid-Afrika met ‘n honderdtal gelei na ‘n oorwinning met agt paaltjies oor Pakistan in die tweede eendagwedstryd in Faisalabad om die reeks gelykop te maak. Nandré Burger het vier paaltjies geneem en Pakistan is beperk tot 269 vir nege. Lhuan-dré Pretorius en De Kock het daarna ‘n aanvangsvennootskap van […]
# President Cyril Ramaphosa sê deel van ‘n omvattende reaksie op die wêreldwye ontwrigting van ekonomiese handelsvloei is die versnelling van die uitbreiding van markte en produkte vir Suid-Afrikaanse uitvoere. Hy het gister vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord. Ramaphosa sê terwyl die regering aktief met beide die VSA en die Europese Unie saamwerk oor […]
# Die hoof van die Direktoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, sê daar was ‘n ondersoek waarby beide die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, en die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhanhla Mkhwanazi, betrek is. Die saak was afkomstig van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat. Johnson het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê daar was onvoldoende bewyse om teen albei op […]