# Die DA in Limpopo sê meer as een-miljard-rand is bestee aan die digitale oorskakeling van mediese lêers sonder enige duidelike einde in sig. Die party het die provinsiale Departement van Gesondheid gekritiseer oor die stadige vordering van die Veritas Digital-kontrak wat lêers by slegs 64 van 523 fasiliteite geskandeer het. Lindy Wilson van die […]
# Die Stad Tshwane gaan na verwagting Donderdag die watertoevoer na Monumentpark onderbreek. Die beplande onderbreking is as gevolg van die aanbring van ‘n nie-terugvloei-klep by Monument-toring. Woordvoerder Lindela Mashigo bevestig die onderbreking sal van nege die oggend tot vyf-uur die middag duur. Hy sê verskeie gebiede sal geraak word:
# Tennis: Former world number one Venus Williams won’t play in next month’s Indian Wells tournament in the US. The 44-year-old American last week received a wild card after missing most of last year through injury. She is now in 974th place in the word rankings. Williams boycotted the tournament for 15 years after her […]
# Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging waarsku Suid-Afrika verkeer in gevaar vir die verspreiding van voëlgriep nadat die pluimveebedryf in Europa, Amerika en Argentinië reeds swaar deurgeloop het. Die vereniging vra dringende inenting om verdere verliese te voorkom ná die uitwerking op die pluimveebedryf in 2023. Die vereniging vra die Departement van Landbou om sy streng maatreëls […]
# Die geneesheer-generaal van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, luitenant-generaal Ntshavheni Maphaha, vra vir befondsingsondersteuning. Hy het by die begrafnis van stafsersant Ishmael Molahlehi in Thaba Nchu gepraat. Molahlehi was een van 14 soldate wat onlangs in die Demokratiese Republiek die Kongo gesterf het. Maphaha versoek politici om tussen ‘n sterk of swak weermag te kies. […]
# Tennis: Russian teenager Mirra Andreeva improved five places to ninth in the world rankings after winning the Dubai Championships this weekend. Italian Jasmin Paolini dropped two places to sixth. Aryna Sabalenka of Belarus is still world number one, followed by Iga Swiatek of Poland and three Americans – Coco Gauff, Jessica Pegula and Australian […]
# Cricket: Pakistani batter Saud Shakeel acknowledges they have to improve in every facet of their game. They lost by six wickets to arch-rivals India in Dubai yesterday, handing the hosts their second loss of the Champions Trophy and placing them on the verge of being eliminated. Shakeel top-scored with 62, but Pakistan was bowled […]
# Politieke kenners waarsku dat die ANC ‘n teenreaksie van kiesers kan verwag in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing weens die voorgestelde BTW-verhoging van twee persentasiepunte en die hervatting van beurtkrag. Die politieke ontleder Pule Monama het aan Citizen gesê die voorgestelde BTW-verhoging is ‘n self-toegediende wond, terwyl Lesiba Teffo sê dit sal kiesers se […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]