# Die EFF-leier, Julius Malema, is skuldig bevind op alle aanklagte in sy vuurwapenverhoor in die Landdroshof in Oos-Londen in die Oos-Kaap. Sy medebeskuldigde, sy voormalige lyfwag Adriaan Snyman, is vrygespreek. Die aanklagte spruit uit 2018, toe Malema ‘n geweer afgevuur het op ‘n saamtrek in Mdantsane. Landdros Twanet Olivier het beslis die staatsgetuies was […]
# Tennis: World number two Jannik Sinner clinched the China Open title for the second time after he easily beat American teenager Learner Tien (Tién) in the final in Beijing. This was the Italian’s third title of the season, extending his overall tally to 21. Sinner also won in the Chinese capital in 2023 before […]
# Krieket: Die openingswedstryd van die Wêreldbekertoernooi vir vroue tussen die gasvroue, Indië en Sri Lanka, in Guwahati het ‘n bywoningsrekord vir ‘n openingsdag gestel. Die 22-duisend-843 toeskouers is die meeste wat nog ‘n groepswedstryd op enige Wêreldbekertoernooi bygewoon het. Die vorige rekord van 15-duisend-935 is opgestel gedurende verlede jaar se Groep A-wedstryd tussen Indië […]
# Forum for South Africa sê die leierskap van die ontslape Suid-Afrikaanse ambassadeur na Frankryk, Nathi Mthethwa, het die Ministeries van Polisie en van Sport, Kuns en Kultuur verswak. Woordvoerder Tebogo Mashilompane verwys na die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wat voor die Madlanga-kommissie getuig het Mhethwa het ingemeng in polisiewerksaamhede toe hy minister was, wat […]
# Rugby: Die Australiese stut James Slipper gaan uittree na Saterdag se Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Nieu-Seeland in Perth. Die Wallabies se mees ervare speler het verlede week sy 150ste toets gespeel toe die Wallabies 33-24 teen die All Blacks verloor het in Auckland. Hy was slegs die derde speler wat die mylpaal bereik het na Alun […]
# Cricket: Experienced Australian allrounder Glenn Maxwell will miss the T20 series in New Zealand after breaking his arm in ‘n freak accident. He was hit by a shot from batter Mitchell Owen while bowling in the nets. Thirty-six-year-old Maxwell is prone to bizarre injuries. He fractured his leg when a friend fell on it […]
# Rugby: Saturday’s Rugby Championship Test between South Africa and Argentina in London will be refereed by Italian Andrea Piardi, who is accused of doing the Wallabies in on two recent occasions. He handled the second Test against the British and Irish Lions and allowed a controversial Lions’ try in the dying moments that clinched […]
# Soccer: Forty-two-year-old goalkeeper Craig Gordon was included in Scotland’s squad for the home World Cup qualifiers against Greece and Belarus. This will be his first action after sustaining a neck injury early in May. Gordon played for his country 81 times in the past. Scotland has four points after a goalless encounter with Denmark, […]
# Rugby: The Stormers have been strengthened by the return of three stalwarts before the second round of the United Rugby Championship. Former Springbok Deon Fourie, Scottish international Oli Kebble and tighthead Sazi Sandi all recovered from injury and are available to face Ospreys in Cape Town on Friday night. The Stormers started the season […]