# Rugby: Scrumhalf Dewaldt Duvenage will play his 100th match for the Stormers in tonight’s United Rugby Championship encounter with Ospreys in Cape Town. He made his debut in 2009, and also played 72 times for French club Perpignan, and 98 times for Benetton in Italy. Duvenage’s inclusion in the starting-15 is the only change […]
# Rugby: Injuries forced All Blacks head coach Scott Robertson to make six changes to his starting team for Saturday’s Rugby Championship Test against the Wallabies in Perth. Among the changes are Damian McKenzie, who replaces Beauden Barrett at flyhalf, Leicester Fainga-anuku on the left wing in place of Caleb Clarke, and prop Tamaita Williams […]
# Rugby: Die Springbok-stut Thomas du Toit geniet sy verantwoordelikhede in die nasionale span. Die 30-jarige was in die opdrafspan in die laaste vier toetse: in Kaapstad teen Australië, in Auckland en Wellington teen Nieu-Seeland en verlede week in Durban teen Argentinië. Hy is in die tweede helfte van die laaste drie toetse vervang deur […]
# Rugby: The Lions welcome back three key players before Sunday’s United Rugby Championship match against Zebre in Italy. Regular captain Francke Horn, prolific goalkicker Chris Smith and centre Eduard Keyter all return from injury for the Johannesburg team, who lost to Cardiff in last weekend’s opening round. Zebre beat Scottish side Edinburgh in the […]
# Cricket: Experienced Proteas batter Tazmin Brits believes her young teammate, Karabo Meso, will catch the world’s attention at the Women’s World Cup in India and Sri Lanka. The 18-year-old wicketkeeper is expected to play in her first major tournament after making her international debut at the age of 16. Thirty-four-year-old Brits says she has […]
# Tennis: Veteran Frenchman Gaël Monfils plans to retire at the end of next year. The 39-year-old former world number six has won 13 ATP Tour titles throughout his career, the last in Auckland, New Zealand, in January, almost two decades after his first in Poland in 2005. Monfils reached two Grand Slam finals; the […]
# ‘n Voedselverwerkingsfabriek in Ashton in die Wes-Kaap het ‘n nuwe era betree onder Langeberg Foods en begin vandag amptelik met sy werksaamhede. Die nuwe eienaarskap, wat oorneem by Tiger Brands, sluit in Norfund, die Ashton Fruit Producers Co-Operative en die Langeberg-gemeenskapstrust. Dit beoog om werksgeleenthede te verseker, plaaslike boere te ondersteun en gemeenskapsontwikkeling te […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die skuldigbevinding van die EFF-leier, Julius Malema, in sy vuurwapenverhoor in Oos-Londen. Malema se medebeskuldigde, sy voormalige lyfwag Adriaan Snyman, is vrygespreek. Die NVG se Oos-Kaapse woordvoerder, Luxolo Tyali, het bevestig die saak is tot Januarie uitgestel vir die indiening van ‘n voorvonnisverslag, waarna die NVG die hof sal raad […]
# AfriForum verwelkom die uitspraak van die Landdroshof in Oos-Londen in die Oos-Kaap wat die EFF-leier, Julius Malema, skuldig bevind het op vyf vuurwapenverwante aanklagte. Die saak spruit voort uit die party se verjaarsdag-byeenkoms in Mdantsane in 2018, waar Malema skote afgevuur het. AfriForum, wat die aanklagte aanhangig gemaak het, sê geregtigheid het geseëvier ondanks […]