# Cricket: Australian captain Pat Cummins is expected to miss at least the first Ashes Test against England through injury. A back niggle keeps him from resuming bowling, only six weeks before the start of the opener in Perth on the 21st of next month. Cummins may reportedly also be a doubt for the whole […]
# Soccer: Portugal’s captain, Cristiano Ronaldo, has been confirmed as the sport’s first dollar billionaire. Financial information and media firm Bloomberg had measured the 40-year-old player’s wealth for the first time and values his net worth at 1.4-billion-dollar – or 24.3-billion-rand. This includes salaries, investments and endorsements, including a decade-long sponsorship by Nike worth 308-million-rand […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n spesiale amptelike begrafnis kategorie twee toegestaan aan die ontslape Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. ‘n Gedenkdiens word tans in Parys gehou ná Mthethwa se dood verlede week nadat hy volgens berigte van die 22ste verdieping van die Hyatt Regency Hotel in Parys geval het. Sy liggaam sal na […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie is diep verdeeld. Hy het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê ‘n faksie word gebruik om strafregspleging te saboteer, insluitend ondersoeke na dwelmkartelle. Hy versoek ‘n algehele sluiting en herstrukturering van die Misdaadintelligensie-afdeling en waarsku dit is moeilik om ondersoeke te bestuur wanneer […]
# Vanjaar se Nobelprys vir Chemie is toegeken aan Susumu Kitagawa van Japan, Richard Robson van Australië en Omar Yaghi van Amerika vir hul ontwikkeling van metaal-organiese raamwerke. Hierdie poreuse molekulêre strukture kan gasse vasvang, water vanuit die lug oes, giftige chemikalieë berg en chemiese reaksies bevorder. Hiener Linke van die Nobelkomitee sê hul baanbrekerswerk […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi sê daar is kommerwekkende verbindings tussen ministers, polisiebeamptes, en sakelui, wat daarop dui dat georganiseerde kriminele netwerke polisiebedrywighede beïnvloed. Hy geruig tans voor die parlement se ad hoc-komitee wat ondersoek instel oor misdaad, politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel. Volgens Mkhwanazi het Cedrick Nkabinde, die stafhoof van […]
# President Cyril Ramaphosa het in Dublin, Ierland, aangekom vir ‘n ampsbesoek wat daarop gemik is om handel en bilaterale verhoudings te versterk. Hy sal met president Michael Higgins en eerste minister Micheál Martin vergader om samewerking met wetenskap, vernuwing, onderwys en beleggings te bespreek. Die besoek beoog om bande tot ‘n strategiese vennootskap te […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het parlementslede gewaarsku om te verhoed dat sensitiewe misdaadintelligensie-inligting in die media bekend gemaak word. Hy verskyn tans voor die Parlement se ad hoc-komitee wat korrupsie in die strafregstelsel ondersoek. Mkhwanazi sê sensitiewe inligting moenie onverskillig in die openbaar gedeel word nie, aangesien sulke openbaarmakings voortgesette ondersoeke kan benadeel:
# Tennis: The governing body of the men’s professional game, the ATP, will consider a formal heat rule after a string of retirements at the Shanghai Masters in China this week. World number two, Jannik Sinner of Italy, was forced to retire because of severe cramps, while players such as Norway’s Casper Ruud, Belgium’s David […]