# Motorsport: Williams’ Spanish Formula One driver, Carlos Sainz, thinks television coverage should rather focus on races than the drivers’ girlfriends. This follows after viewers were treated to the sight of high-profile girlfriends and celebrity guests during Sunday’s Singapore Grand Prix while some on-track action wasn’t shown. Sainz’s recovery drive from the back of the […]
# Cricket: South Africa is chasing a winning target of 252 in their Womens’ World Cup group match against co-hostess India in Visakhapatnam. Chloé Tryon was the pick of the Protea bowlers, claiming three wickets for only 32 runs in her ten overs. Marizanne Kapp, Nadine de Klerk and Nonkululeko Mlaba all took two wickets. […]
# Die geskorste adjunkkommissaris van polisie, Shadrack Sibiya, kan volgens berigte binnekort in hegtenis geneem word. Die polisie het blykbaar vanoggend by sy huis in Centurion, Gauteng, aangekom om hom aan te hou vir beweerde dwarsboming van die gereg. Sy prokureur, Ian Levitt, sê hulle is nie ingelig wat die presiese aanklagte is nie. Nasionale […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid doen ‘n klopjag by die huis van ‘n vooraanstaande sakemagnaat in Sandton, Johannesburg, wat betrek word by die jarelange ondersoek na korrupsie by die Tembisa-hospitaal in Gauteng. Volgens SABC News het die sakeman na bewering oor ‘n tydperk van twee jaar 820-miljoen-rand herlei deur middel van bedrieglike kontrakte deur die gebruik […]
# Soccer: The first European league fixture to be played abroad will feature Spanish teams Barcelona against Villareal in Miami in the US in December. European governing body, UEFA said earlier it was against the idea of games being played overseas, but would allow it on exceptional basis, along with Italian sides AC Milan and […]
# Die Oos-Kaapse polisie sê omstandighede by die Alice-kampus van die Universiteit van Fort Hare bly gespanne weens voortgesette studentebetogings. Die polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, sê agt studente is Dinsdag in hegtenis geneem vir openbare geweld en sake-inbraak. Die studente het gister in die plaaslike Landdroshof verskyn en die saak is tot volgende maand uitgestel. Mawisa […]
# Krieket: Die Protea-snelbouer Kwena Maphaka moes weens ‘n beenbesering onttrek aan Saterdag se eenmalige T20-wedstryd teen Namibië en die toer na Pakistan. Die 19-jarige het verlede week die besering opgedoen toe hy vir die Lions in Kaapstad gespeel het. Hy sal die volgende vier weke rehabilitasie ondergaan. Die Dolphins se snelbouler, Ottneil Baartman, vervang […]
# Rugby: Vier Springbokke – Makazole Mapimpi, Ethan Hooker, Vincent Koch en Bongi Mbonambi – is in die Haaie se groep ingesluit vir Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd teen Leinster in Dublin. Mapimpi en Hooker is in die opdrafspan en Koch en Mbonambi op die bank. Die losskakel Siya Masuku keer ook terug op die bank […]
# Golf: American Collin Morikawa denies his comments before last month’s Ryder Cup could have caused the spectators’ rowdy behaviour at Bethpage Park in New York. He asked home fans to pump up the volume and go crazy, and European players were heckled relentlessly while beer was even hurled at Rory McIlroy’s wife, Erica. Morikawa […]