# Rugby: Junior Springbok coach Kevin Foote named a strong team to take on Argentina in tonight’s semifinal of the World Rugby Under-20 championship in Italy. The Baby Boks have been unstoppable in their group matches, easily beating Australia, England and Scotland to advance to the knock-out stage. Foote has opted for six forwards and […]
# Tennis: Italian Jannik Sinner cemented his top position in the world rankings after winning Wimbledon for the first time yesterday to clinch his fourth Grand Slam title. Losing finalist Carlos Alcaraz of Spain stays in second position and Alexander Zverev of Germany is still third. American Taylor Fritz improved to fourth, surpassing Britain’s Jack […]
# Tennis: Iga Swiatek improved to third in the world rankings after clinching her first Wimbledon title on Saturday. This is the Pole’s sixth Grand Slam title. Aryna Sabalenka of Belarus is still first after losing to Amanda Anisimova in the semifinal, with the American shooting up five positions to seventh. American Coco Gauff is […]
# President Cyril Ramaphosa het die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, verbied om na China te reis. Dit volg na die omstredenheid rondom haar aanstelling van individue met ANC-bande op SETA-rade. Nkabane sou by adjunkpresident Paul Mashatile aansluit vir die weeklange internasionale aanbodkettinguitstalling wat vandag in China begin. Direkteur-generaal Nkosinathi Sishi verteenwoordig nou haar […]
# Motorsport: Die sesmalige MotoGP-kampioen, Marc Marquez, het sy voorsprong oor sy broer Álex tot 83-punte vergroot toe hy die Duitse Grand Prix gewen het. Dit is die Ducati-jaer se negende MotoGP-oorwinning op die Sachsenring in die 200ste wedren van sy loopbaan. Álex het die tweede plek opgeraap vir Gresini Racing met sy spanmaat Francesco […]
# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan die voormalige Nigeriese president, Muhammadu Buhari, en sê hy het die nasie as ʼn patriot en ʼn kampioen gelei. Die 82-jarige Buhari, wat die digsbevolkte Afrika-land van 2015 tot 2023 gelei het, is gister in Londen dood. Ramaphosa sê hy het die voorreg gehad om nou saam […]
# Die Universiteit van die Vrystaat is as die tweede beste instelling in Suid-Afrika vir gestremdheids-hervorming aangewys, met ‘n telling van 78- persent op die Gestremdheids-uitslag-doeltreffendheidskaal. Hy sê dit weerspieël die doeltreffende instelling van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se strategiese beleidsraamwerk oor gestremdheid in die naskoolse onderwys- en opleidingstelsel. Die ranglys is […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]