# Rugby: A packed international diary awaits fans today. The Springboks take on Japan in London, with kick-off at the Wembley Stadium just after six o’clock this evening. An hour earlier, England and Australia will take to the field at Twickenham, while Scotland and America will do battle at Murrayfield in Edinburgh later. Ireland and […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, het fase een van Suid-Afrika se eerste kleinhaweprogram sedert demokrasie bekend gestel. Die program, wat in Port Shepstone in KwaZulu-Natal begin, is daarop gemik om toegang tot die kus te bevorder, werksgeleenthede te skep en ekonomiese ontwikkeling in verwaarloosde dorpe te bevorder. Zikalala sê fase […]
# Krieket: Mitchell Marsh het ‘n flinke 46 lopies aangeteken nadat Josh Hazlewood drie paaltjies vir 13 lopies geneem het en Australië het Indië met vier paaltjies geklop in die tweede T20 op ‘n volgepakte MCG in Melbourne. Indië is vir net 125 uitgeboul in hulle voorlaaste boulbeurt. Abhishek Sharma het 68 aangeteken en Harshit […]
# Die familie van wyle Virginia Giuffre wat koning Charles se broer, Andrew, van seksuele misbruik beskuldig het, verwelkom die besluit om hom van alle koninklike titels te stroop. Hy staan nou slegs bekend as Andrew Mountbatten-Windsor, en moet sy koninklike verblyfplek ontruim en na Sandringham verhuis. Buckingham-paleis het ernstige oordeelsfoute aangehaal wat verband hou […]
# Krieket: Die Regerings-kommunikasie- en inligtingstelsel het die Protea-vroue voorspoed toegewens gedurende hulle voorbereiding vir Sondag se Wêreldbeker-eindstryd teen die mede-gasvrou, Indië. Die geskiedkundige wedstryd, waar ‘n nuwe kampioen gekroon sal word, sal op die Dr DY Patil-stadion in Mumbai gespeel word. Woordvoerder William Baloyi moedig alle Suid-Afrikaners aan om hul ondersteuning te toon deur […]
# Krieket: ‘n Nuwe eendag-vrouewêreldbeker kampioen word Sondag gekroon wanneer Suid-Afrika teen mede-gasvroue Indië in die eindstryd in Navi Mumbai te staan kom. Dit is die Proteas se eerste verskyning in die eindstryd. Indië het voorheen in die eindstyd gespeel toe hulle in 2005 teen Australië en in 2017 teen Engeland as naaswenners geëindig het. […]
# Rugby: Die Springbok-senter, Damian de Allende sê kalmte en akkuraatheid is die sleutel teen die vinnige en gedissiplineerde Japannese aanval. Die Bokke skop môre hul einde-van-die-jaar toer van vyf toetse af teen Japan by Wembley-stadion in Londen. De Allende, wat die afgelope paar jaar sy rugby in Japan speel, verwag dat die grootste stryd […]
# Cricket: South Africa’s men take on Pakistan in the second T20 in Lahore today after winning the first encounter in Rawalpindi by 55 runs. No changes are expected to the tourists’ team, led by Donovan Ferreira while Aiden Markram is rested. It also features experienced wicketkeeper Quinton de Kock, who reversed his retirement to […]
# Soccer: Desiree Ellis will coach Banyana Banyana for another four years after extending her contract until 2029. She took over from her predecessor, Vera Pauw, after the Olympics in Rio de Janeiro in 2016. Safa president Danny Jordaan says Ellis can now start preparing South Africa for next year’s Women’s Africa Cup of Nations […]