# Tennis: The ATP Finals, starting in Turin, Italy, on Sunday, will decide who ends the year in the number one ranking. Local hero Jannik Sinner reclaimed top spot from Carlos Alcaraz when he won the Paris Masters, but the Spaniard will return to the number one next week when Sinners’ points from winning last […]
# Tienduisende mense in die oos-sentrale dele van die Filippyne is beveel om na veiliger gebiede te ontruim weens ‘n naderende tifoon, met vissers wat belet is om op see te gaan. Beamptes waarsku teen stortreën en moontlike dodelike getye van tot drie meter. Tifoon Kalmaegi is vroeër ongeveer 235 kilometer oos van Guiuan waargeneem […]
# Tien partyleiers van die regering van nasionale eenheid het ‘n tweedaagse wegbreeksessie by die Wieg van die Mensdom in Gauteng voltooi. President Cyril Ramaphosa en ander partyleiers het besin oor die vordering onder die regering van nasionale eenheid se verklaring van voorneme, wat nasionale uitdagings soos werkloosheid, misdaad en armoede aanspreek. Hulle het ooreengekom […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy oorweeg dit nie om binnekort Tomahawks aan Oekraïne te verskaf nie. Dit volg op berigte dat Oekraïne die afgelope paar weke hard gewerk het om Washington te oortuig om die langafstandmissiele aan hom te lewer. Volgens CNN het die Pentagon die groenlig gegee vir Amerika om die […]
# Die Hooggeregshof het beslis dat die Stad Johannesburg die bevestiging en registrasie van informele handelaars moet versnel. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Maatskaplik-Ekonomiese Regte het die saak aanhangig gemaak nadat handelaars uit onwettige of ongedefinieerde gebiede verwyder is, en betoog dat hul regte om ‘n bestaan te maak, geskend is. Regter Brad Wanless het die […]
# Die GOOD-party sê geweldsmisdaad en die roekelose gebruik van vuurwapens is ‘n ondraaglike werklikheid vir baie gemeenskappe. Dit volg ná die dodelike verbyry-skietery in Reigerpark in Boksburg aan die Gautengse Oos-Rand waartydens ses mense dood en drie gewond is. Matthew Cook van GOOD het die polisie versoek om vinnig op te tree en alle […]
# Die Valke se afdelingskommissaris, Dumisani Mbotho, sê hy was by die eenheid se toekenningseremonie in Pretoria toe die sakeman Katiso “KT” Molefe in Desember verlede jaar in hegtenis geneem is. Hy is vandag die derde getuie voor die Madlanga-kommissie. Mbotho is voorheen in omstredenheid gedompel oor onvanpaste WhatsApp-plasings en ‘n ontmoeting met die vermeende […]
# Checkers het aangekondig hy maak nuwe luukse winkels oop wat vir spesifieke gemeenskappe voorsiening maak, onder meer die grootste halaal-Checkers in Suid-Afrika. Shoprite, wat Checkers, Shoprite, Usave en Sixty60 besit, is Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar volgens markkapitalisering, verkope, wins, die aantal werknemers en sy klante-basis. Checkers bedryf meer as drie-duisend-400 winkels in agt lande […]
# Rugby: The Springboks have to beat France in Paris this coming weekend to prevent the All Blacks from taking over the number one world ranking. New Zealand narrowed South Africa’s lead after their convincing victory over third-placed Ireland, while the Boks big victory over 13th-ranked Japan didn’t give them any ranking points. France, now […]