# Rugby: A fullhouse of international action awaits fans this weekend. Ireland faces Japan in Dublin this afternoon, followed by Scotland and the All Blacks in Edinburgh. England then plays Fiji at Twickenham and Italy welcomes the Wallabies to Udine. Just after ten this evening, the Springboks expect a more hostile reception at the Stade […]
# Cricket: The one-day series between South Africa and Pakistan will be decided in the final match of the tour in Faisalabad today. The hosts won Tuesday’s first encounter by two wickets off the second-last ball. On Thursday, the Proteas struck back with an emphatic eight-wicket victory in the second game, spearheaded by opener Quinton […]
# Die veroordeelde moordenaar Zaheera Boomgaard is ‘n lewenslange vonnis opgelê in die Hooggeregshof in Pretoria. Sy is vroeër skuldig bevind aan die moorde op die Britse burger Jamnandas Nathvani en haar vriendin, Lynette Mustapha, naby Vereeniging in 2020. Boomgaard is onskuldig bevind aan ‘n derde moord waarby John Naisby betrokke is. Hy word reeds […]
# President Cyril Ramaphosa het in Rome aangekom vir ‘n werksbesoek aan die Vatikaan wat gemik is op die versterking van samewerking ten opsigte van humanitêre hulp, klimaats-geregtigheid, noodreaksie en die bevordering van vrede. Ramaphosa sal pous Leo ontmoet in Suid-Afrika se eerste hoëvlak-vergadering met die nuwe pous. Die president se woordvoerder Vincent Magwenya sê […]
# Die uitvoerende hoof van die Padvragvereniging, Gavin Kelly, sê vervoerkoste begin afneem na die onlangse brandstofprysverlagings. Dieselpryse het vroeër die week met 21-sent per liter gedaal en petrol met 39-sent danksy die sterker rand. Brandstofpryse is wel steeds 21,4-persent hoër as verlede jaar, maar Kelly sê die laer koste om vragmotors te vul en […]
# Die Oppenheimer-familie het die regering gevra om beperkings op entrepreneurs te verlig. Die stigter van die mynmaatskappye Anglo American en De Beers sê rompslomp, swak groei en hoë koste bedreig klein sake-ondernemings wat 91-persent van Suid-Afrika se formele sektor uitmaak. Woordvoerder Jonathan Oppenheimer sê menige klein ondernemings sal hulle deure moet sluit onder die […]
# Die politieke ontleder Dirk Kotzé sê die beslaglegging op die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, se elektroniese toestelle dui daarop dat ondersoekprosesse begin versnel. Die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde het vanoggend vyf toestelle by Mchunu se huis in Pretoria afgeneem te midde van ‘n ondersoek na beweerde politieke inmenging en korrupsie in […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement sê ‘n ondersoek is aan die gang nadat die onderhoof van die Dinoto Technical Secondary School in Daveyton, Ekurhuleni, op pad skool toe geskiet is. Die gewonde onderwyser is na ‘n nabygeleë hospitaal gehaas vir behandeling. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, het die aanval veroordeel en gevra dat die skuldiges […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het ‘n geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas naby Gouda bevestig. Die plaas en twee ander in Velddrift en Bredasdorp is onder kwarantyn geplaas, terwyl alle plase binne ‘n omtrek van tien kilometer ondersoek word. Veeartsenykundige spanne ondersoek ‘n vervoermaatskappy wat met die uitbreking verbind word. Staatsveearts Annelie Cloete […]