# ‘n Vroue-spuitvliegtuigvlieënier is dood nadat ‘n helikopter op die Roodegrond-plaas naby Patensie in die Oos-Kaap neergestort het. Die polisie sê die helikopter het kraglyne getref en die 43-jarige vlieënier is op slag gedood. ‘n Ondersoek is geopen om die oorsaak vas te stel. Owerhede hou die naam van die vlieënier terug totdat sy amptelik […]
# Die Siriese president, Ahmed al-Sharaa, het in Amerika aangekom waar hy sy ampsgenoot, Donald Trump, in die Withuis sal ontmoet vir die eerste besoek deur ‘n Siriese staatshoof sedert onafhanklikheid in 1946. Al-Sharaa het in Januarie die tussentydse president geword nadat rebellemagte onder sy beheer die vorige maand die dekades-lange bewind van oudpresident Bashar […]
# Die Staatsdienskommissie sê daar is beduidende vordering met die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie, wat nou voor die Nasionale Raad van Provinsies dien. Kommissaris Anele Gxoyiya sê openbare verhore is voltooi in Gauteng, die Wes-Kaap, Noordwes, die Oos-Kaap en die Vrystaat, en ander provinsies s’n sal die einde van die maand klaar wees. Hy verduidelik […]
# Die afgetrede adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Revo Spies, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het die eerste keer van CAT VIP Protection gehoor toe hy die ooreenkoms van verstandhouding met die EMPD gesien het. Spies sê die ooreenkoms het luukse voertuie, ‘n helikopter en bedryfs-ondersteuning aan die metropolisie beloof. Hy sê die dokument was […]
# Die Omsigtigheidsowerheid het administratiewe sanksies en ‘n finansiële boete van drie-miljoen-rand aan Discovery Bank opgelê vir nie-nakoming van die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum. Volgens die owerheid het die bank versuim om onvoldoende beheermaatreëls teen geldwassery aan te meld, nagelaat om 24 verdagte transaksies betyds uit te wys, en versuim om verpligte personeelopleiding te […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis die staat mag nie die beweerde bekentenis van beskuldigde twee, Bongani Ntanzi, gebruik om beskuldigde een, Muzi Sibiya, in die Senzo Meyiwa-moordverhoor te kruisondervra nie. Die verdediging het aangevoer Ntanzi se verklaring kan nie op ander toegepas word nie. Die uitspraak volg nadat die polisie oorspronklik betreders ondersoek […]
# Cricket: India’s clinching of the Womens’ one-day World Cup has led to a surge in interest in next year’s T20 World Cup in England. There was an increase of 171-percent in sales from the previous week, and 265-percent in sales for India’s matches, especially for the encounter against losing finalist the Proteas, and against […]
# ActionSA se leier, Herman Mashaba, het Operasie Dudula gewaarsku die manier waarop hulle ongedokumenteerde migrasie hanteer, bedreig Suid-Afrika se demokrasie. Mashaba het die groep se leiers na afloop van ‘n vergadering aangespoor om wettige kanale te gebruik in plaas van intimidasie. Die organisasie bly egter koppig en het onderneem om sy veldtogte uit te […]
# Oud-president Jacob Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla, het onskuldig gepleit met die aanvang van haar verhoor in die Hooggeregshof in Durban. Sy staan tereg op aanklagte van aanhitsing tot terrorisme en openbare geweld oor sosialemediaplasings tydens die onrus in Julie 2021 na haar pa tronk toe is vir minagting van die hof. Die verhoor […]