# President Cyril Ramaphosa het as voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap sy meegevoel betuig met Tanzanië se president, Samia Suluhu Hassan, ná die dood van haar man, Hafidh Ameir Hassan. Die 71-jarige is gister dood terwyl hy behandeling vir ‘n hartkwaal ontvang het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Hassan het ‘n uitsonderlike loopbaan as […]
# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, sê die moed van geslagte Suid-Afrikaanse en Namibiese vroue moet lei tot tasbare verbeterings in die lewens van vroue en meisies. Sy was deel van die Nasionale Skool vir Regering se aanlyn ministeriële dialoog. Chikunga sê die twee lande […]
# ‘n Brand het vanoggend sowat 50 woonstrukture vernietig en talle gesinne sonder heenkome gelaat in Imizamo Yethu in Houtbaai, Kaapstad. Veertig brandbestryders het die vlamme beveg en vroeg vanoggend suksesvol onder beheer gebring. Die woordvoerder van die brand- en reddingsdienste, Jermaine Carelse, sê rampbestuurspanne is ontplooi om die skade te bepaal. Hy voeg by […]
# Die polisie in Mpumalanga verskerp pogings om die verspreiding en onwettige besit van vuurwapens te bekamp. Hulle het tussen 20 Augustus en Sondag op 40 onwettige vuurwapens beslag gelê tydens misdaadbekampingsoperasies. Woordvoerder Mavela Masondo sê die vuurwapens sal forensies ontleed word om hul oorsprong te bepaal en vas te stel of dit in ander […]
# Die Verkiesingskommissie het ʼn verkiesings-gedragskode teen waninligting in die plaaslike regeringsverkiesing goedgekeur en in die Staatskoerant gepublisheer voor die verkiesing op 4 November. Die kommissie sê dit behels dat politieke partye en kandidate moet seker maak inligting is betroubaar voor hulle dit deel. Hulle moet enige verkeerde of misleidende inligting binne 36-uur in die […]
# Tennis: Top seed Alexander Zverev is through to the US Open quarterfinals after defeating Italy’s Luciano Darderi, 6-2, 6-2, 7-6. He is the only man to reach the quarterfinals of all four majors this season. Zverev will face Dutchman Botic van de Zandschulp, who fought from two sets down to beat French lucky loser […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het ʼn tegniese deskundige in die Endumeni Plaaslike Munisipaliteit aangestel. Thando Manda sal tegniese ondersteuning aan die munisipaliteit bied en leierskapprobleme aanspreek wat verhoed het dat die begroting aanvaar word. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê die ingryping is gemik op die […]
# Die Forum for South Africa sê hy is bekommerd dat voortslepende strukturele druk die gehalte van onderwys in Gauteng beïnvloed. Die provinsiale Onderwysdepartement het vir 2027 altesaam 805-duisend-688 aansoeke vir graad 1 en graad 8 ontvang. Die departement het egter net sowat 405-duisend-600 beskikbare plekke. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê Gauteng se bevolking […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus is expecting a massive backlash from the All Blacks in Saturday’s fourth and final Test in Baltimore. He made two changes to the starting line-up – Damian Willemse replaces injured Cheslin Kolbe at fullback, and scrumhalf Morné van den Berg replaces Cobus Reinach, who drops to the bench. Erasmus believes […]