# Die Stad Kaapstad sê sy toetslaboratorium vir voorafbetalingselektrisiteitsmeters is ‘n vooraanstaande toetsfasiliteit waar alle voorafbetalingsmeters se akkuraatheid getoets word voor installering. Daar is nou sowat 600-duisend meters in die metro in gebruik. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xantha Limberg, sê die toetsing verseker dat inwoners se kragverbruik akkuraat gemeet word en die meters aan al […]
# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad aan professor Christina Landman toegeken wat die eerste Suid-Afrikaanse vrou is wat ‘n professor in teologie aan enige universiteit in die land geword het. Die universiteit sê Landman is een van die mees onbevooroordeelde leiers in teologie, wat ‘n beduidende uitwerking op Christelike denke en praktyk in […]
# US president Donald Trump announced a trade agreement with the United Kingdom on Thursday. The president has removed the 25-percent tariff on UK steel and aluminium, and cut the rate on most car exports from 27.5 to 10-percent. In return, the UK has removed the tariff on ethanol for US goods. Trump says with […]
# Miss SA 2010 Bokang Montjane-Tshabalala has been appointed the new national director of Miss Supranational South Africa. She says joining the organisation is a full-circle moment for her. The Miss Supranational pageant is scheduled to take place in June in Poland. Montjane-Tshabalala says the organisation has built a strong and inspiring track record in the […]
# Die Stad Tshwane het twee verslae verwelkom wat die metro onlangs as die veiligste in die land en die voorste huismark in Gauteng erken. Die Suid-Afrikaanse Stadsnetwerk sê inwoners het aangedui hulle voel veiliger in Tshwane as in enige ander stad. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê Ooba-huislenings se huismarkbarometer toon dat die […]
# The South African Red Cross Air Mercy Service has received a donation of two-thousand teddy bears, generously collected through a soft toy drive spearheaded by Gordon’s Bay Tourism in the Western Cape. The teddy bears will be distributed to AMS operational bases in the Western Cape, Eastern Cape, and KwaZulu-Natal for further distribution to […]
# Die GOOD-party sê dit is duidelik dat die regering van die Wes-Kaap en die Stad Kaapstad geen antwoord het vir die diepgewortelde kultuur van bendebedrywighede nie. Meer as 19 mense is die afgelope tien dae dood, onder wie twee polisievroue. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die metro wil 100-miljoen-rand in sekuriteit belê sodat […]
# Die Departement van Vervoer het bevestig dat die rybewyskaart-drukmasjien herstel is, met bedrywighede wat hervat word na ‘n onderbreking van drie maande. Dit het gelei tot ‘n aansienlike agterstand in kaartproduksie. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap het tans die meeste uitstaande lisensies:
# South Africa’s solar technology company 7SecondSolar, says increasing the role of digital tools in scaling solar energy is imperative. Globally, five-thousand-500-gigawatts of renewable energy is forecasted to be added by 2030, with 80-percent being solar. The company recently won the 2025 Smarter E Europe Award in the photovoltaics category for its computational design software […]