# FNB sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om die terugkoopkoers onveranderd op sewe-persent te hou, is ʼn teken van ʼn opkomende verbeterde ekonomie. Die prima-uitleenkoers waarteen handelsbanke geld aan klante leen, is ook onveranderd op 10,5-persent. Ester Ochse van FNB sê deur rentekoerse bestendig te hou, word sekerheid gebied in ʼn […]
# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot verdere beraadslaging met grondeienaars om ʼn blywende oplossing te vind om stukke grond in die metro te formaliseer. Die metro het 17 informele townships en meer as 500 informele nedersettings geïdentifiseer op privaat, munisipale of nasionale staatsgrond wat weens die eienaarskap nie geformaliseer kan word nie. […]
# Rugby: South Africa’s Aimee Barrett-Theron will take charge of the first Women’s Rugby World Cup semifinal between defending champions New Zealand and Canada at Ashton Gate Stadium in Bristol, England, tonight. This will be the 49th Test in the middle for Barrett-Theron and a record 12th Women’s World Cup match as a referee. New Zealand’s […]
# Die Universiteit van Suid-Afrika bied vandag die sesde veeltalige Spelling Bee-kompetisie in Pretoria aan. Die unieke kompetisie daag leerders van Grade 8-tot-11 uit om woorde in verskillende tale te spel om die ryk taal-tapisserie van die land te wys. Dit bestaan uit vier rondes wat ontwerp is om die deelnemers se taalvaardigheid elke keer […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die provinsie se HealthNet Beplande Pasiëntevervoer-stelsel geloof wat gratis, betroubare en veilige vervoer na gesondheidafsprake vir kwesbare pasiënte bied. Die operasionele begroting van HealthNET sluit in personeelkoste van 55-miljoen-rand, oortydkoste van 2,5-miljoen-rand en voertuigonkoste van 51-miljoen-rand. Memory Booysen van die DA sê HealthNet bereik tans alle gebiede in die […]
# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi laat inwoners in die steek deur beloftes te maak van noodsaaklike hulpbronne vir die polisiediens, maar dit nie lewer nie. Michael Sun van die party sê op ʼn onlangse vergadering met die polisie in Johannesburg-Sentraal, het dit duidelik geword verkeersopeenhopings in die middestad maak dit toenemend […]
# Die Stad Tshwane het die opgeknapte C de Wet-gebou in Pretoria amptelik bekend gestel. Die projek is deel van die metro se wyer verbintenis om effektiewe gebruik van middele te verseker terwyl daar ook moderne, geskikte en onderhoubare werkruimtes vir wernemers geskep word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die […]
# Die direktoraat van Energie van die Stad Kaapstad sê soos die metro voortgaan om in elektrisiteit-infrastruktuur te belê, sal al meer kliënte by die vervanging van meters baat. Die program behels die gratis vervanging van die ou kredietmeters en sommige ou voorafbetaalde meters. Die burgemeesterskomiteelid van Energie, Xanthea Limberg, sê, die woonbuurte wat in […]
# Die Noordwes-universiteit se Fakulteit Gesondheidswetenskappe se Verstaan die wêreld van gesondheid-onderrigspan is met die 2025 Nasionale Universiteit Onderrigtoekenning vereer. Dit gee erkenning aan vernuwende onderrigpraktyke in hoër onderwys wat verder gaan as individuele klaskamers om departementele, institusionele en selfs globale kontekste te vorm. Die Noordwes-universiteit se span is vereer vir hul vernuwende, student-gesentreerde praktyke […]