# Die DA het die Kommissaris van die Staatsdienskommissie, professor Somadoda Fikeni, skriftelik versoek om die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se aanstelling van drie nuwe administrateurs van die Sektor Onderwys en Opleidingsowerheid om te keer. Die aanstelling van Oupa Nkoane in die Konstruksie-Seta, Lehlogonolo Masoga in die Dienste-Seta en Zukile Mvalo […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê hy is bekommerd dat die meeste munisipaliteite in die provinsie hoegenaamd nie gereed is vir klimaatsverandering nie. ‘n Onlangse studie deur Wits toon in besonderhede hoe stygende temperature wêreldwyd weerpatrone aan Suid-Afrika se ooskus beïnvloed, veral in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, wat die kans vir, en omvang […]
# Die GOOD-party sê die bedanking van die beleërde menslike hulpbronbestuurder van die Stellenbosch-munisipaliteit, Alexander Kannemeyer, om hom van aanspreeklikheid te vrywaar, is onaanvaarbaar. Hy het verlede week as waarnemende direkteur van korporatiewe dienste bedank, wat beteken die raad kan hom nié ingevolge die Wet op Munisipale Stelsels skors nie. Dit volg op ‘n video […]
# ActionSA in Johannesburg het kommer uitgespreek oor burgemeester Dada Morero se besluit om sy selfopgelegde spertyd van sewe dae om water aan Coronationville, Westbury en omliggende gebiede te lewer, te verleng. Die burgemeester het verlede week erken dat ingrypings, insluitend om water na ander woonbuurte te verminder en na die Hursthill 1- en 2-reservoirs […]
# Die Forum vir Onafhanklike Finansiële Adviseurs sê hy is ontsteld oor die Stad Tshwane voortgaan met ‘n onreëlmatige en onwettige tender vir die aanstelling van ‘n enkele mediesefonds-makelaarsfirma vir die metro se werknemers. Die forum het die burgemeester, Nasiphi Moya, verlede maand skriftelik in kennis gestel dat die tender strydig is met die regulasies […]
# Japanese juggernaut, Demon Slayer: Kimetsu no Yaiba Infinity Castle, continued its dominance in the North American box office, maintaining its number one position. The film is the first in a trilogy about a boy who becomes a demon slayer to avenge his family and find a cure for his sister, who has turned into […]
# Die DA verwelkom die Konstruksie-ontwikkelingsraad se besluit om sedert Junie 2024 40 kontrakteurs op die swartlys te plaas. Sedert 2002 is slegs een maatskappy op die swartlys geplaas. Hierdie kontrakteurs mag nie op tenders bie of werk vir die Departement van Openbare Werke of sy instellings doen nie. Bonginkosi Madikizela van die DA sê […]
# National Director of Public Prosecution, advocate Shamila Batohi, has raised concerns about the safety of prosecutors, saying at least 34-million-rand a year is spent on protecting state advocates. This includes 24-hour close protection with someone stationed at their homes during high-profile cases. Five prosecutors have been shot and killed over the past five years […]
# Swimming: Team SA Paralympian Christian Sadie won silver in the men’s S13 200-metres Individual Medley on the opening day of the World Para Swimming Championships in Singapore. The 27-year-old lowered the African record to two-minutes-04.03-seconds in the final. Inaki Basiloff of Argentina won gold, and Aleksei Ganiuk, a Neutral Paralympic Athlete, took bronze. Another South […]