# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy bestudeer die hofbeslissing oor die voorsiening van bestraling en onkologiedienste aan kankerlyers. Die Gautengse Hooggeregshof het vroeër die week beslis die departement moet ʼn vorige bevel oor radiologie-onkologiedienste nakom hangende die uitslag van sy appèl. Die hof het in Maart bevind die departement se versuim om ʼn plan te […]
# ActionSA in Johannesburg veroordeel die dreigemente teen ʼn Suid-Afrikaanse sakevrou wat ʼn spazawinkel langs ʼn Pakistani se winkel in Dobsonville, Soweto, bedryf. Sy is gister tydens ʼn gereelde broodaflewering deur die buitelandse winkeleienaar gedreig om haar bedrywighede te staak of die gevolge te dra. Lebo Mokoka van ActionSA sê hulle het versoek dat die […]
# Die eThekwini-munisipaliteit sê die 14de Durbanse Modeskou beloof om ʼn opwindende vertoning van talentvolle modeontwerpers en modelle te wees. Die kern van hierdie projek is die Klas van 2025 se modelopleiding en oefenkamp wat tans in volle swang is. Die huidige klas bestaan uit 14 vroue- en tien mansmodelle. Deelnemer Mandisa Khuboni sê sy is […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie is verheug oor die Raad vir Arbeidsverhoudinge in die Onderwys se onlangse aanstelling om ‘n stelselmatige, landwye ondersoek na spookwerkers in die openbare skoolstelsel te doen. In 2024 het die Ouditeur-generaal ontdek die Mpumalanga onderwysdepartement alleen betaal 6,4-miljoen-rand aan salarisse van spookwerkers. Die woordvoerder van SADOU, Nomusa Cembi, sê spookwerkers […]
# 2024 FNB Art Prize winner, Gresham Tapiwa Nyaude’s solo exhibition titled Sugar Coats, is set to open at the Johannesburg Art Gallery tomorrow. The exhibition is part of the prize’s offering for winning. He explores his Zimbabwean identity and the complexities of African life through art. Using symbols, iconography, and playful references to political resistance, […]
# Die ANC in Kaapstad is ernstig gefrustreerd met hoe die virtuele raadsvergadering Donderdag verloop het. In hierdie vergadering het die GOOD Party ‘n mosie van wantroue in die speaker, Felicity Purchase, ter tafel gelê. Die mosie is nie aanvaar nie. Daar was 37 stemme ten gunste, 125 daarteen en twee wat buite stemming gebly […]
# Die MK-party sê hy het aan die Parlement geskryf en eis dat die minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, gedaag word om rekenskap te gee van haar ministerie se afstanddoening van grondwetlike verantwoordelikhede. Die party sê die minister probeer om aanspreeklikheid vir die Nasionale Dialoog op die Nasionale Ekonomiese […]
# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, vra dapper vernuwing, oorgrens-samewerking en volhoubare praktyke om die toenemende wêreldwye waterkrisis te hanteer. Hy waarsku Suid-Afrika se waterskaarste vereis dringende optrede en kan nie soos normaalweg hanteer word nie. Mahlobo beklemtoon die belangrikheid dat inheemse navorsing en praktyke in oplossings geïntegreer word, en sê inheemse […]
# A new book is putting women entrepreneurs at the centre of South Africa’s business story. Her Story, Her Success captures 100 powerful journeys of women who have turned obstacles into opportunities. Curated by WomX Women in Business founder Jayshree Naidoo, the collection shines a spotlight on resilience, innovation, and the real impact that women-owned […]