# ‘n Professor in Filosofie aan die Universiteit van die Witwatersrand, Lucy Allais, sê ryk lande het ‘n klimaatverpligting om energie-oordrag te finansier en die klimaatkrisis te temper. Afrika suid van die Sahara ontvang tans net vyf-persent van wêreldwye klimaatfinansiering vir oordrag soos hernubare energieprojekte en aanpassing by die gevolge van aardverwarming. Allais sê waar […]
# Die bekende taalkundige, Quinton Williams, lewer Maandag sy intree-lesing by die Universiteit van die Wes-Kaap. Intree-lesings is ʼn belangrike mylpaal in die universiteit se akademiese lewe en word gehou om die amptelike vordering van akademikus na volle professoraat te vier. Williams, van Bishop Lavis in Kaapstad, glo dis noodsaaklik dat veeltaligheid weer bedink word […]
# Die Wes-Kaapse E-taxi Vereniging eis ‘n openbare verskoning van die provinsiale polisie-kommissaris, Thembisile Patekile, omdat daar nie dringend opgetree word teen misdade teen e-taxi-operateurs nie. Die vereniging se adjunk- hoofsekretaris, Yusuf Moalim, sê die kommissaris het dadelik reageer op die gewelddadige aanval op drie DA-parlementslede in Philippi, Kaapstad, vroeër die week. Hy sê hulpbronne […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê nie een van sy Oryx-helikopters is in die Demokratiese Republiek die Kongo agtergelaat nie. Volgens berigte het die helikopters weens ʼn gebrek aan geld in die DRK agtergebly. Die SANW sê net een helikopter is verlede jaar tydens die Verenigde Nasies se vredesoperasies beskadig en sal herstel word. Hy […]
# Rugby: Western Province coach Labeeb Levy has made six changes to the starting line-up for this evening’s Currie Cup clash against the Sharks in Durban. Flank Paul de Villiers, who will make his first appearance of the season, starts at openside flank, and the experienced Cabous Eloff comes in at loosehead prop. Scrumhalf Ezekiel […]
# Altesaam 367 verdagtes is gister vir verskeie misdade in hegtenis geneem in Hercules en Pretoria-Wes tydens Operasie Shanela. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Hy sê 50 onwettige immigrante is aangehou en kan moontlik gedeporteer word:
# The United Nations Office for the Coordination of Humanitarian Affairs says erratic and intensified rainfall patterns, amplified by climate change, are compounding Pakistan’s vulnerability. Heavy monsoon rains and flash floods have killed at least 739 people across Pakistan since late June, displacing thousands and destroying over two-thousand homes. More than one-thousand livestock have been […]
# Rugby: Aphelele Fassi will start at fullback in the Springboks’ second Rugby Championship Test against the Wallabies in Cape Town tomorrow. This follows the withdrawal of Willie le Roux due to injury. He suffered the injury at training earlier this week and has not recovered in time to play. Fassi, who has 13 caps, […]
# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die suksesvolle uitvoering van ʼn Hooggeregshofbevel om die onwettige besetting van die ou Lyttelton-stadsaal te stop. Die saal word sedert 2019 onwettig beset en as skuiling vir sowat 30 daklose persone gebruik, maar sonder ʼn amptelike huurooreenkoms met die Stad Tshwane. Wesley Jacobs van die VF Plus sê volgens berigte […]