# Cricket: Australian captain Pat Cummins has admitted changes are needed after his side lost the Test series against South Africa 2-1 and the number one ranking. Chasing a target of 288, Australia were bowled out for 111 on day five to suffer a 176-run defeat in the deciding Test in Cape Town. This marked Australia’s […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die deurspoel en skoonmaak van die waterstelsel het begin as die laaste voorbereidings om weer skoon water te voorsien aan gemeenskappe wat geraak is deur besmetting in Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg. Dit het gelei tot 833 gevalle van maagdermsiekte. Moya sê water word van die aanleg na verspreider-reservoirs gepomp, […]
# President Cyril Ramaphosa has called on South Africans to ensure the local government elections are not disrupted by acts of violence or intimidation. Special voting is underway today and tomorrow, ahead of the main election day on Wednesday. In his weekly newsletter, Ramaphosa reassured the public the South African Police Service has been actively […]
# Rugby: England head coach Steve Borthwick has warned his players against indiscipline, saying they recognise the vital importance of keeping 15 players on the field in the Nations Championship. England have amassed 15 yellow cards and one red card in their eight Tests so far this year, including four in their most recent outing against […]
# City Power het elektrisiteitstoevoer na kliënte in Marshalltown, Selby-Wes, Selby-Oos en Selby-Sentraal ten volle herstel, ‘n dag vroeër as beoog. Dit volg na herstelwerk by die sentrale substasie, nadat nog onderbrekings verlede Donderdag. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê tegniese spanne het dag en nag gewerk om die transformator, wat die Carlton Twee- […]
# Russia and Ukraine have reported that their emergency alert mobile applications have been hit by cyberattacks. The Ukrainian Air Force stated that the country’s aid raid alert app, used to warn people of the threat of airstrikes, had been hacked. An erroneous message on the app showed Kyiv and other areas subject to nuclear and chemical […]
# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya waarsku informele handelaars in Marabastad teen individue wat blykbaar geld vra vir handelsruimte by nuwe stalletjies. Haar kantoor het berigte van bekommerde informele handelaars ontvang oor onbekende persone wat betaling eis vir die toewysing van stalletjies. Moya sê die enigste aanvaarbare betaling was ʼn fooi wat Tshwane-amptenare volgens ʼn ondertekende kontrak […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê waterstelsels toon tekens van verbetering, met pogings om waterinfrastruktuur te bestendig en te verbeter, wat positiewe resultate begin lewer. Joburg Water het watertoevoer by 12 reservoirs beperk om die herstel van sekere stelsels, wat onder druk was weens groot aanvraag, te ondersteun. Morero sê spanne is steeds […]
# Die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsels het die aanstelling van Milingoni Fhulufhelo Lloyd Nedohe as sy nuwe Direkteur-Generaal verwelkom. Sy aanstelling volg na goedkeuring deur die Kabinet. Die departement is ‘n belangrike brug tussen die regering en die media, en ook die publiek. Die adjunk-regeringswoordvoerder William Baloyi sê Nedohe se leierskap is belangrik met die kommunikasie-omgewing […]