# Sokker: Die voormalige Switserse verdediger Ramon Vega beplan om die president van die wêreldbeheerliggaam FIFA, Gianni Infantino, uit te daag wanneer hy in Maart vir ‘n vierde termyn staan. Die 55-jarige het in 2004 uitgetree ná 23 wedstryde vir sy land en 315 klubwedstryde. Vega werk sedertdien in die finansiële sektor. Hy het Infantino […]
# Krieket: Australië se hoofafrigter, Andrew McDonald, verwag ‘n kragtige aanval van die Proteas wanneer die eerste toets môre in Durban begin. Suid-Afrika sal sonder verskeie eerstekeuse-boulers wees, maar McDonald glo die gasheer het genoeg diepte. Hy het ook vertroue in Australië se slaankrag om te verseker dat die reeks van drie wedstryde tussen die […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die Departement van Binnelandse Sake om dringend ondersoek te doen na die werkslading van vlugteling-ontvangskantore. Die Konstitusionele Hof het bevestig asielsoekers mag nie verhinder word om hul aansoeke te laat oorweeg slegs omdat hul nie sekere prosedures gevolg het nie, soos hul immigrasiestatus of versuim om binne die voorgeskrewe […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Handel en Nywerheid is bekommerd oor die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se prestasie in die 2025/26-boekjaar. Die departement het slegs 62-persent van sy beplande teikens bereik, maar 98-persent van sy begroting bestee het. Die Ouditeur-Generaal het ook ‘n wesenlike onreëlmatigheid uitgewys rakende bedrieglike eise ingevolge die Kapitaalprojek-uitvoerbaarheidsprogram. […]
# Cricket: Proteas spinner Simon Harmer says the strong unity within the team will bode well for them in the three-match Test series against Australia. The 37-year-old, who has not featured for South Africa since last November, could join Keshav Mahara as the other spinner when the first Test starts in Durban tomorrow. Traditionally, coastal pitches […]
# Rugby: Wallabies head coach Les Kiss has named a strong side to face the All Blacks in Saturday’s Bledisloe Test in Auckland. Rookie centre Isaac Henry will make his Bledisloe Cup starting debut, replacing the suspended Hunter Paisami. The 27-year-old is the only change to the starting side that upset South Africa 42-38 in […]
# Die Polisie se Misdaadintelligensie-eenheid en die Valke het vandag nog ʼn vermeende dwelmlaboratorium van miljoene rand ontdek op ʼn plaas in Krugersdorp, Gauteng. Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê hulle het beslag gelê op Mandrax en ecstasy-tablette, en vyf Suid-Afrikaanse burgers is in hegtenis geneem. Dit volg op die ontdekking van ʼn Mandrax-aanleg van miljoene […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, is bekommerd oor die afname in behandeling van MIV-positiewe kinders in die metro. Volgens die jongste data oor openbare gesondheid kry 43-persent MIV-positiewe kinders nie behandeling nie, terwyl die virus by slegs 41-persent onderdruk word. Gauteng het die hoogste getal MIV-positiewe mense en 11,6-persent woon in Tshwane. Moya se […]
# Die GOOD-party se gewese raadslid in Tshwane, Sarah Mabotsa, veroordeel RISE Mzansi se voortgesette gebruik van haar naam en foto’s in sy verkiesingsveldtog. Sy is as raadslid verwyder oor bewerings dat sy GOOD se grondwet oortree het. Die party se samewerkingsooreenkoms met RISE Mzansi beteken Mabotsa is onttrek as burgemeesterskandidaat. Sy sê die voortgesette […]