# Die Stad Tshwane sê sy water-ingrypingsplan begin positiewe resultate lewer wat sy teiken betref om water-aanvraag met 150-miljoen liter per dag te verminder. Die plan behoort reservoirs se herstel te ondersteun en watervoorsiening te verbeter na gemeenskappe wat onder voortslepende beperkings deurloop. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die maatreëls word in samewerking met Rand […]
# Die Vryheidsfront Plus gaan ʼn amptelike klagte by die Menseregtekommissie en die parlementêre Etiekkomitee indien teen die MK-lid Andile Mngxitama oor sy opmerkings oor plaasaanvalle. Hy het op sosiale media gesê die boer van Noordwes, Donovan Marx, wat verlede week wreed aangerand is, is ʼn gronddief en sy ore is afgesny as simbool dat […]
# The National Joint Operational and Intelligence Structure says 139 election-related crime dockets have been registered nationally since the commencement of the local government election process. Of these, 21 were reported during the first voter registration weekend in June, 13 during the second registration weekend in August, and 105 outside the registration weekends. NATJOINTS chairperson Tebello […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi says an Identification Task Team has been established to conduct a digital fingerprint audit of unidentified women and children. This is part of the province’s response to the Presidential directives on gender-based violence and femicide. Since July, at least 12 women have been murdered in Ekurhuleni and other parts of the […]
# Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, vra werkgewers om werkers redelike tyd en buigsaamheid te gun om hierdie week te gaan stem. Spesiale stemme word vandag en môre uitgebring, met die hoofdag vir die plaaslikeregeringsverkiesing Woensdag, wat tot ‘n openbare vakansiedag verklaar is. Die departement se woordvoerder, Thobeka Magcai, sê werkgewers word […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum vra landsburgers om hul demokratiese reg om te stem verantwoordelik te gebruik en politieke leiers aanspreeklik te hou. Die organisasie glo om te stem is ʼn daad van rentmeesterskap en vereis wysheid, verantwoordelikheid en integriteit. Die leier, Marothi Mashashane, beskryf ʼn stem as die uitleen van mag aan politieke […]
# Die Stad Kaapstad sê minibustaxi-dienste het normale bedrywighede hervat na beraadslaging met die leierskap van die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad. Geskille tussen die taxiverenigings CATA en CODETA, vermoedelik oor ʼn roete wat Delft, Langa en Epping verbind, het verlede week ongeveer 12 lewens geëis. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die metro, Wes-Kaapse […]
# Suspended Police minister Senzo Mchunu has filed papers in the Johannesburg High Court, arguing that the search warrant used to raid his property in KwaZulu-Natal was obtained “through misleading information”. Members of the Provincial Serious and Violent Crimes Unit executed a search and seizure operation at the property in September, where electronic devices were seized. […]
# Die polisie in Noordwes het nog drie verdagtes aangekeer in verband met verlede Woensdag se gewelddadige plaasroof en poging tot moord in Syferfontein, Ventersdorp. Dit bring die totale aantal verdagtes op vyf te staan. Die 50-jarige Donovan Marx is op sy plaas geskiet en wreed aangerand, waarna die verdagtes met vuurwapens en sy bakkie […]