# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê die opgradering van die 4,7-kilometer gedeelte van Baden Powel-rylaan naby Stellenbosch na ‘n dubbelpad tussen die N2 en Annandalestraat by Lynedoch, is voltooi. Die projek het 264 korttermyn werkgeleenthede geskep. Die LUR, Tertuis Simmers, sê 117-miljoen-rand is aan aankope en dienste van spesifieke ondernemings bestee en 4,8-miljoen-rand aan […]
# The South African National Roads Agency has confirmed that the N1 Huguenot Tunnel in the Western Cape has reopened. This follows critical repairs and extensive safety assessments, after a bus caught fire inside the tunnel last Friday night. Western Cape Mobility Department’s Antoinette Fennie says while the tunnel is now operational, further permanent repair […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se stap verwelkom om ‘n eenmalige reddingsboei aan belastingbetalers met ‘n skuldlas te bied. Die langtermyn uitstaande skuld gekoppel aan belastingbetalers wat deur geregistreerde belastingpraktisyns verteenwoordig word, is meer as 96-miljard-rand. Die verligting is slegs van toepassing op onbetwiste belastingskuld. Claude Naicker van die vakbond sê […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange tronkstraf vir ‘n pastoor van die Jesus Is the Answer Ministries in Mamelodi-Oos, Pretoria verwelkom. Die 41-jarige is skuldig bevind aan die verkragting van ‘n 12-jarige meisie en seksuele aanranding van ‘n 13-jarige meisie. Die woordvoerder van die NVG, Lumka Mahanjana, sê die voorsittende landdros, Lynn Pillay, het […]
# Die GOOD-party sê hy het aansoek gedoen om deel te wees van die Suid-Afrikaanse Eiendomseienaarsvereniging se regsgeding om gedeeltes van die Stad Kaapstad se nuwe tariefstelsel ongrondwetlik te verklaar. Die vereniging staan die metro se skoonmaaktarief, aangepaste waterprys en basiese sanitasietarief teen. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê volgens die burgemeester Geordin Hill-Lewis, […]
# Britain’s exports of plastic waste to developing countries soared by 84-percent in the first half of this year compared with last year. This is according to data from the Last Beach Cleanup. The increase in exports was mainly to Indonesia and Malaysia. The percentage of UK plastic waste going directly to countries not within […]
# Die Metropolisie in Tshwane het gister 25 onwettige immigrante in Nellmapius, Pretoria-Oos, Bronkhorstspruit en Ezithobeni in hegtenis geneem. Dit was deel van die verskerpte optrede teen onwettige immigrante en verwante misdade. Twaalf is in hegtenis geneem vir aanwesigheid in die land sonder die nodige dokumente en 13 vir die oortreding van die Immigrasiewet. Die […]
# Twee studente van die Noordwes-universiteit was naaswenners by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Industriële Ingenieurswese-studentekompetisie. Die span bekend as AndyX, bestaande uit finalejaar-industriële ingenieurstudente Andile Madlala en Xayaan Maasdorp, het ‘n driewiel vir gesondheidsorg met ‘n geslote kajuit ontwerp om toegang tot mediese sorg in landelike Suid-Afrika te verbeter. Die twee sê die prestasie het […]
# ActionSA in Mpumalanga is bekommerd oor die Ouditeur-Generaal se bevindinge oor die Departement van Kultuur, Sport en Ontspanning ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur vir 2024/2025. Die Ouditeur-Generaal se verslag het aan die lig gebring die departement het teruggeval na ‘n gekwalifiseerde ouditmening en die verslag het ook ernstige finansiële wanbestuur en mislukkings […]