# Die Forum for South Africa sê president Cyril Ramaphosa moet aanspreeklik gehou word vir die versuim om op te tree teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se poging om die politiekemoorde-taakspan te ontbind. In getuienis voor die Madlanga-kommissie gister het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, onthul dat hy Ramaphosa ingelig het oor Mchunu […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Kabinet se publikasie van die konsep- Nasionale Ondernemerskapstrategie en die instellingsplan vir openbare deelname is ‘n positiewe stap in die bekamping van werkloosheid. Die strategie is daarop gemik om die betrokkenheid van jongmense en histories benadeelde besighede in die ekonomie te verbeter deur entrepreneurskap te bevorder en die volhoubaarheid […]
# Die Stad Kaapstad dring aan dat inwoners moet deelneem aan die opstel van ‘n Plaaslike Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk vir Kensington en Factreton langs die Voortrekkerweg-korridor. Die raamwerk is ‘n riglyn vir die metro wanneer hulle besluite neem oor ontwikkelingsaansoeke en grondgebruike in die gebied. Die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en Omgewing, Eddie Andrews, […]
# The MK Party is calling on president Cyril Ramaphosa to urgently explain the details of the revelations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, before the Madlanga Commission last week. Mkhwanazi claimed that Ramaphosa’s office exerted pressure on National Police Commissioner, Fannie Masemola, to deploy the Special Task Force for the benefit of mining […]
# Die Universiteit van Suid-Afrika het twee gesogte toekennings van die Suider-Afrikaanse Navorsing-en-innovasiebestuursvereniging ontvang vir organisatoriese uitnemendheid in navorsingsbestuur en vroeë loopbaan-uitnemendheid in navorsingsbestuur. Dis die tweede keer dat Unisa die toekenning vir organisatoriese uitnemendheid in navorsingsbestuur ontvang. Les Labuschagne van die universiteit sê die erkenning getuig van die toewyding, visie en harde werk van […]
# President Cyril Ramaphosa says nature knows no political barriers and South Africa is committed to preserving nature for present and future generations. He took part in the Africa Keystone protected area partnership Heads of State Dessert and Champagne reception on Monday, on the sidelines of the 80th United Nations General Assembly in New York. […]
# Die South African Future Trust span saam met Standard Bank as die hoofborg vir die 2025 SAFT-beraad in Gauteng in November. Die beraad, wat vir die derde keer aangebied word, verskaf ‘n ongeëwenaarde geleentheid vir entrepreneurs, beleggers en innoveerders om onder een dak bymekaar te kom. Naledzani Mosomane van Standard Bank sê die beraad […]
# Die DA in Noordwes doen ‘n beroep vir dringende optrede en sê riglyne oor olifantbestuur by die Madikwe-wildreservaat word blatant deur provinsiale owerhede verontagsaam. Dit volg na die Noordwes-parke- en toerismeraad en die provinsiale regering na bewering ses ononderhandelbare riglyne van die Parlement se portefeuljekomitee oor Bosbou, Visserye en Omgewing geïgnoreer het. Andrew de […]
# Rugby: Springbok assistant coach Tony Brown says it is vital they deliver a quality 80-minute performance against Argentina to get the desired result. South Africa face the Los Pumas in their penultimate Rugby Championship match in Durban on Saturday. All four participating teams, the Wallabies, Boks, All Blacks, and Pumas, are still in the […]