# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg is as gevolg van swak watergehalte weer gesluit. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die onverwerkte water is baie troebel wat die behandelingsproses bemoeilik en normale suiweringsprosesse in hierdie stadium onveilig maak. Hy sê buiten die swak watergehalte, is die pomp wat onverwerkte water behandel ook uitmekaar gehaal:
# US president Donald Trump has called on Republicans in the House of Representatives to vote in favour of the release of the Jeffrey Epstein files, a noticeable change to his past rhetoric. His reversal comes as expectations of potentially dozens of Republicans signalling they were willing to break ranks in a House vote on the […]
# Die Universiteit van die Wes-Kaap betreur die dood van Franklin Sonn. Die 86-jarige Sonn wat as demokratiese Suid-Afrika se eerste ambassadeur in die Verenigde State gedien het, is Saterdag in Kaapstad dood. Gasant Abarder van die UWK sê Sonn se nalatenskap van integriteit, leierskap en koersvaste diens sal steeds geslagte akademici en burgers inspireer […]
# ActionSA in Gauteng sê die DA se mosie van wantroue in premier Panayaza Lesufi het net die ANC versterk. Die mosie het Vrydag in die provinsiale wetgewer misluk. ActionSA sê die DA se mosie was nie uit beginsel nie, maar aangedryf deur onbestendigheid, opportunisme en ʼn begeerte om hulle rol in die premier se […]
# Die Young Intelligent Minds of South Africa sê die gedrag van sommige lede van die parlementêre ad hoc-komitee is oorweldigend omdat dit ander moontlike getuies kan afskrik. Die komitee ondersoek bewerings van inmengery, misdadigheid en korrupsie in die regstelsel. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se personeelhoof, Cedrick Nkabinde, het verlede week onder skoot […]
# Cricket: Reigning champions South Africa have moved to second in the ICC World Test Championship 2025 to 2027 standings. This follows their first Test victory in India since 2010 as they triumphed by 30 runs in Kolkata yesterday. The Proteas now have 24 points behind Australia, with Sri Lanka in third, India fourth, and […]
# Former minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, is reportedly facing several allegations, including being accused of sexual misconduct. According to News24, staff members have accused the former minister of getting changed while in a room with a staff member without warning and explicitly recounting his past sexual encounters. George reportedly also […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hulle is versigtig optimisties oor die bekendstelling van ‘n spesiale organisasie om waterprobleme in die Emfuleni-munisipaliteit op te los. Die SPV is ‘n nuwe regsentiteit wat spesifiek gestig is om die munisipaliteit se waterdienste te bestuur. Gerda Senekal van die VF Plus sê Rand Water sal 75-persent en Emfuleni 25-persent […]
# Die ANC-vroueliga sê meer moet gedoen word om voorvalle van geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp, omdat dit buitensporige vlakke in Suid-Afrika bereik het. Volgens statistieke word daar jaarliks meer as 42-duisend verkragtings en duisende vrouemoorde aangemeld. Die vroueliga se sekretaris-generaal, Nokuthula Nqaba, sê geslagsgeweld en moorde op vroue moet as nasionale noodtoestand hanteer word en […]