# President Cyril Ramaphosa says the international community today is confronting many challenges, with the promise of sustainable development getting further out of reach. He participated in the G20 Foreign Ministers’ meeting at the United Nations in New York on Thursday. Ramaphosa says more than 85-percent of the Sustainable Development Goals are currently off track, […]
# Die Franse vloot het beslag gelê op byna 10 ton kokaïen ter waarde van meer as 10-miljard-rand op ‘n vissersboot langs die kus van Wes-Afrika. Die beslaglegging deur twee vlootskepe, het gevolg ná ‘n wenk deur anti-dwelm- en maritieme intelligensie-owerhede en die Britse polisie. Die vlootsending is reeds sedert 1990 in die Golf van […]
# Motorsport: Marc Marquez kan hierdie naweek in Japan ná ʼn seisoen waarin hy oorheers het, sy 7de MotoGP-wêreldkampioenskap wen en daarmee die motorfietslegende, Valentino Rossi, se rekord verbeter. Die Spaanse Ducati-renjaer het ʼn enorme 512 punte en kort net drie punte meer as sy broer Alex Marquez om die titel te wen met vyf […]
# Rugby: Wallabies coach Joe Schmidt has made six changes to his starting team for Saturday’s Rugby Championship match against the All Blacks at Eden Park. The changes include the recall of Harry Potter, while there is also a fresh half-back pairing of veteran James O’Connor and Tate McDermott. Loosehead James Slipper will become the […]
# Swem: Graeme King het geskiedenis gemaak toe hy die eerste swemmer geword het om die Kaapse Triple Crown se duikpak-kategorie te voltooi. Die Kaapse Triple Crown gee erkenning aan swemmers wat drie van Kaapstad se mees ikoniese en veeleisende oopwater-swemroetes voltooi. Dit is die Valsbaai-kruising, die Dubbele Robbeneiland-kruising en die Three Capes Swim, waar […]
# Die DA in die Vrystaat sê die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit moet geloof word vir sy stortingsterrein-oudit om sukkelende plaaslike munisipaliteite by te staan. Die oudit lig talle ernstige tekortkominge in plaaslike munisipaliteite uit. Dit sluit in geen toegangsbeheer of heinings nie, onvoldoende bedryfsplanne, vullis-verbranding en ondoeltreffende bestuur. Mbali Mnaba van die DA sê plaaslike munisipaliteite […]
# Die LUR van Paaie en Vervoer in Gauteng, Kedibone Diale-Tlabela, sê die Gauteng Vervoerinspektoraat gaan voort om wetsoortreders op die provinsie se paaie vas te vat. Die inspektoraat het verlede week altesaam twee-duisend-886 waarskuwings uitgereik en een-duisend-886 deur die elektroniese stelsel. Die woordvoerder van die departement, Lesiba Mpya, sê dis deel van die provinsie […]
# Tshwane-distrikspolisie het vroeër vandeesweek tydens ʼn goed gekoördineerde geïntegreerde wetstoepassingsoptrede 176 onwettige strukture in Rietgat en Loate afgebreek. Dit volg nadat gemeenskapslede kommer uitgespreek het oor onwettige informele strukture wat op openbare grond opgerig word, voetgangers se beweging belemmer en ʼn omgewing skep wat misdaad bevorder. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die optrede […]
# Die DA in Gauteng het sy kommer uitgespreek oor die toenemende getal ontvoerings in die provinsie. Volgens die misdaadstatistiek van die Suid-Afrikaanse Polise, het gevalle van ontvoering in Gauteng met 15,8-persent toegeneem met twee-duisend-en-85 in die vierde kwartaal van die 2023/2024 boekjaar tot twee-duisend-414 in dieselfde tyd in die 2024/2025 boekjaar. Michael Sun van […]