# Kaelo Health Insurance sê Suid-Afrika se mark vir gesondheidsversekering groei omdat stygende mediese fondsbydraes vir privaat gesondheidsorg onbekostigbaar raak vir werkende mense. Die grootste mediese fondse verhoog hul tariewe volgende jaar met tussen sewe- en nege-persent, meer as dubbel die riglyne van die Raad vir Mediese Skemas. Jordan Bortz van Kaelo sê werkers sonder […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky is prepared to come to the negotiating table immediately to work toward a fast and lasting peace deal with Russia. Kyiv and its European partners had developed proposals aimed at advancing peace efforts, including a potential trilateral meeting involving the leaders of Ukraine, Russia, and the US. They also include […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-nege, Iga Swiatek van Pole, het haar seisoen vroeg beëindig nadat sy weens ‘n dybesering aan die Ningbo-ope in China onttrek het. Dit beteken sy het die eerste keer sedert 2019 nie vir die WTA-jaareindtoernooi gekwalifiseer nie. Sy het ook die seisoen vir die eerste keer sedert 2021 sonder ‘n Grand Slam-titel […]
# Tennis: Die Switserse veteraan Stan Wawrinka gaan sy laaste wedstryd voor sy tuisskare speel in ‘n vertoontoernooi in Genève. Sy landgenoot Roger Federer, Andy Murray van Brittanje en die Fransman Gaël Monfils, wat vroeër die maand uitgetree het, sal ook deelneem. Die toernooi op 19 Desember wat as die One Last Backhand bekend staan, […]
# Sokker: Suid-Afrika se vrouespan gaan van einde van November in Marokko deelneem aan die eerste kwalifiserende ronde vir die Wêreldbekertoernooi. Twee van die ses deelnemende spanne sal deurdring na die finale kwalifiserende uitspeelwedstryde in Februarie. Elke span sal drie wedstryde speel. Banyana Banyana kom die 28ste van volgende maand in Rabat teen Taiwan te […]
# Australian member of Parliament, Helen Haines, who was struck twice by a vehicle outside her constituency office in Wangaratta on Monday, has now lost both legs. Her left leg was amputated on Monday and her right leg this morning. The alleged attacker, Brendan Nugent, has been charged with dangerous driving causing serious injury, intentionally causing […]
# US president Donald Trump has pledged to spend more than 6.57-billion-rand to support Republican candidates ahead of the critical November Third midterm elections. Republicans hold narrow majorities in the House of Representatives and the Senate. Democrats need a net gain of four seats to take control of each chamber. In a Truth Social post, […]
# Cricket: The International Cricket Council has unveiled the schedule for next year’s Women’s Under-19 T20 World Cup in Bangladesh and Nepal. The tournament will feature 16 teams, with 41 matches set to be played across four venues. The tournament will begin on January 21st with eight teams in action. South Africa is in Group […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het ʼn advertensie geplaas vir vyf-duisend-500 intreevlak-polisieposte vir die 2026/27-werwings-inname om kwalifiserende aansoekers geleentheid te gee om opgelei te word. Aansoekers moet tussen 18- en 35-jaar oud wees. Woordvoerder Amanda van Wyk sê dis ʼn geleentheid vir jong, patriotiese en diens-gedrewe burgers om hul passie om ʼn verskil te maak om […]