# US president Donald Trump says he told prime minister Benjamin Netanyahu that he will not allow Israel to annex the West Bank. In July, Israeli lawmakers voted 71-to-13 in favour of a non-binding motion calling for the annexation of the West Bank. Israeli settlements in the occupied West Bank have been ongoing since 1967, […]
# Die Stad Tshwane waarsku teen belastinginvordering-slenters waar bedrieërs hulle as munisipale amptenare voordoen om geld by inwoners te kry. Hulle dreig dikwels met die opskorting van dienste. Die bedrieërs maak van WhatsApp en vals werkkaarte gebruik en bied onwettige meterwerk, herstel van verstoppings en ontkoppeling van eletrisiteiteenhede aan. Die woordvoerder van die metro, Lindela […]
# Kaapstad moedig inwoners aan om die gratis toegang tot sy voorbehoeddienste te gebruik en ingeligte besluite oor hul reproduktiewe gesondheid te neem. Dis vandag Wêreld-voorbehoedingsdag wat bewustheid skep van beskikbare geboortebeperkingsmetodes en jong mense in staat stel om ingeligte besluite oor hul seksuele en reproduktiewe gesondheid te neem. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, […]
# Die Vryheidsfront Plus het die Ekurhuleni Munisipaliteit veroordeel vir die viering van Wêreldomgewingsgesondheidsdag terwyl inwoners sukkel om asem te haal weens die hoë vlakke van lugbesoedeling in die metro. Volgens die Wêreldomgewingsgesondorganisasie dra lugbesoedeling by tot asemhalingsiektes, harttoestande en miljoene ander siektes wêreldwyd. Jennifer Glover van die VF Plus sê fondse wat bewillig is vir […]
# Linden in Johannesburg has made TimeOut’s 39 coolest neighbourhoods in the world 2025 list. TimeOut says the world’s coolest neighbourhoods are places that represent the soul of cities, while maintaining their own unique local character that draws people in to live, work, and play. Linden, ranked 17, has been recognised for its old-school authenticity, […]
# Action Society sê Suid-Afrikaanse howe laat slagoffers en hulle gesinne in die steek deur die eindelose uitstel en jare lange vertraging van sake. Die organisasie het twee sake, dié van Asiphe Cetywayo en Nadia Lotz, uitgelig. Die Cetywayo-saak sloer reeds ʼn jaar en ʼn half, terwyl Lotz se lewensmaat haar al twee en ʼn […]
# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het die voorkoms van geïsoleerde gevalle van miltsiekte in die Krugerwildtuin bevestig. Miltsiekte word veroorsaak deur spoorvormende Bacillus anthracis wat in die grond voorkom en kan lewende hawe en wilde diere besmet. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw, sê die gevalle strook met die besmetting se natuurlike verloop in die park. […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die skorsing van twee uitvoerende beamptes van die Administrasie van die Regering se Pensioenagentskap. Dit kom te midde van bewerings van wanadministrasie en finansiële wangedrag. Die skorsing van die finansiële hoofbeampte en waarnemende hoofdirekteur van kliënteverhoudingbestuur volg na dié van die uitvoerende hoof, Kedibone Madiehe. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, […]
# Altesaam 386 verdagtes is gister in Hercules en Pretoria-Wes vasgetrek as deel van Operasie Shanela. Hulle misdade sluit moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof in. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê tydens die operasie is 61 ongedokumenteerde buitelanders aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig om gedeporteer te word: