# President Cyril Ramaphosa has reportedly stepped in to secure the reinstatement of Patriotic Alliance’s Kenny Kunene as Johannesburg’s mayoral committee member for Transport. Kunene was sworn back in as a councillor on Friday, after he had voluntarily stepped down as an MMC after being linked to murder accused Katiso “KT” Molefe. According to TimesLIVE, […]
# Motorsport: Spanish Ducati rider Marc Márquez secured his seventh MotoGP world championship at the Japanese Grand Prix, his first since 2019. The 32-year-old finished second behind his teammate Francesco Bagnaia in Motegi to clinch the title, with Honda’s Joan Mir in third. South Africa’s Brad Binder finished 12th. Márquez, who has 11 wins this season […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het die eerste Munisipale Vroueforum in Energie-doeltreffendheid van stapel gestuur. Die belangrikste doelwitte van die forum is om vroue toe te rus met leierskaphulpmiddels en tegniese kennis, en om openbare en institusionele bewusmaking oor die rol van vroue in die bevordering van energie-doeltreffendheid te verhoog. Graham-Maré […]
# Die Israelse Eerste Minister, Benjamin Netanyahu, sal na verwagting vandag ‘n weerbarstige boodskap aan die Verenigde Nasies teen ‘n Palestynse staat lewer, maar hy verkeer tog onder druk van die Amerikaanse president Donald Trump, wat ‘n skikking oor Gaza wil hê. Netanyahu sal die VN Algemene Vergadering toespreek dae nadat Frankryk, Brittanje en verskeie […]
Tennis: Die Amerikaner, Coco Gauff, het haar plek in die laaste 32 bespreek in ‘n poging om die China Ope vir ‘n tweede agtereenvolgende keer te wen met ‘n gemaklike, 6-4, 6-0 oorwinning oor Kamilla Rakhimova van Rusland. Die wêreldnommer-drie speel in haar volgende wedstryd teen Leylah Fernandez van Kanada, wat Maria Sakkari van Griekeland […]
# AfriForum het die EFF se mosie om die naam van die Krugerpark te verander gekritiseer en beskryf dit as goedkoop politiek. Die mosie is in die Mpumalanga Wetgewer ter tafel gelê. Die EFF sê hy beoog om alle name van mense wat verband hou met koloniale tyd en die apartheid-era te vervang met die […]
# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo sê hy het verkeersmaatreëls verskerp in aanloop tot ʼn verwagte toename in padverkeer. Groot godsdienstige geleenthede, pelgrimstogte en sosiale byeenkomste word die naweek beplan. Die departement se woordvoerder, Dali Tshifhiwa, sê verkeersbeamptes is strategies langs hoofroetes en besige kruisings ontplooi, en sluit die N1, R101, R81 […]
# Die Cape Independence Advocacy Group het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, bedank nadat hy bevestig het die groep se vreedsame pogings vir Kaapse onafhanklikheid is in ooreenstemming met wettige, demokratiese prosesse. Phil Craig van die drukgroep sê hulle optrede kan nie beskou word as ʼn gevaar vir nasionale bestendigheid nie. Hy sê […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die regering, nywerheid en navorsingsvennote moet saamwerk om boere te help om kompeterend, doeltreffent en veerkragtig te bly. Hy het gister die konferensie van die Internasionale Bessie-organisasie in Kaapstad toegespreek. Volgens ‘n studie van die Buro van Voedsel en Landboubeleid, het bloubessies die hoogste getal arbeiders per […]