# Nooddienste in die Stad Tshwane sê geen ernstige voorvalle is aangemeld nie, maar donderstorms en swaar reënbuie duur voort. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het sy vlak 9-waarskuwing na ‘n vlak ses in die provinsie afgradeer. Nooddienste se woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê oorstromings is steeds die grootste gevaar:
# Die GOOD-party verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na Kaapstad se aankoop van ʼn stuk grond in die Tableview-omgewing. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die grond kos 64,4-miljoen-rand, terwyl die metro slegs nege-miljoen-rand betaal het vir ʼn groter, meer ontwikkelde stuk grond net langsaan. Hy sê die aankope is volgens berigte gedoen vir […]
# President Cyril Ramaphosa says with the upcoming G20 summit, government will be able to showcase a country and economy on the rise. He has attributed this to Standard and Poor upgrading South Africa’s sovereign credit rating for the first time in nearly a decade, and the unemployment rate falling to 31.9-percent. In his weekly […]
# Rugby: Japan’s head coach, Eddie Jones, has criticised World Rugby’s current disciplinary framework after his side’s narrow 24-23 defeat to Wales in Cardiff. The Brave Blossoms had three players yellow-carded during the match, while Welsh winger Josh Adams had a yellow card upgraded to a red for a dangerous clear-out. Jones also described Springbok […]
# Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het tussen April en Junie vanjaar beslag gelê op 57 vuurwapens, waaronder 34 nagemaakte en tuisgemaakte vuurwapens, en 644 rondes ammunisie. Een-en-dertig vuurwapens, 18 nagemaakte en tuisgemaakte vuurwapens en 467 rondes ammunisie is in die ShotSpotter-gebiede in Manenberg, Hanoverpark, Nyanga en Steenberg gevind. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, […]
# Soccer: Norway defeated Italy 4-1 to qualify for their first World Cup since 1998. Erling Haaland scored twice, bringing his tally in the group stage to 16 goals. Antonio Nusa and Jorgen Strand Larsen also contributed. Portugal also booked a spot in next year’s tournament with a 9-1 thrashing of Armenia. Meanwhile, Troy Parrott’s […]
# Die Workers and Socialist-party sê hy ondersteun die werkers van Transpharm in Centurion, Gauteng, wat staak vir hul waardigheid en basiese regte. Julie Eccles van die party sê dis ‘n belediging om werkers te dwing om van Pretoria-Wes na Centurion te pendel en ‘n skrale 500-rand per maand vir vervoer aan te bied. Sy […]
# Triathlon: Police in Mossel Bay in the Western Cape have opened inquest dockets after two participants of an Ironman race died yesterday. Ironman South Africa says both participants, aged 29 and 58, experienced separate medical emergencies during the swimming leg of the race at Santos Beach, with the incidents occurring roughly 15 minutes apart. Police spokesperson […]
Altesaam 312 verdagtes is die naweek tydens misdaadvoorkomingsoperasies in Rietgat en Mabopane in Tshwane vasgetrek. Hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting, geslagsgeweld en kwaadwillige saakbeskadiging. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 22 ongedokumenteerde buitelanders is aangekeer en sal aan die owerhede oorhandig word om gedeporteer te word: