# South Africa has earned five International Emmy Awards nominations, the most ever for an African country in a single year. MultiChoice has secured four nominations for Chasing the Sun 2, the Afrikaans crime drama Koek, hard-hitting documentary School Ties, and Catch Me a Killer, a psychological thriller where Charlotte Hope, playing Micki Pistorius, earned a […]
# Die GOOD-party sê hy ondersteun die Stad Tshwane se nuwe opleiding- en ontwikkelingsraamwerk vir ambagslui omdat dit meer geleenthede bied vir werklose jongmense en jongmense uit spesiale skole. Die raamwerk is ʼn strategiese belegging om loodgieter-, elektriese en meganiese vaardighede intern te ontwikkel sodat dienslewering verbeter en die stad se infrastruktuur onderhou word. Sarah […]
# ‘n 35-jarige kinderoppasser sal vandag in die Durbanse landdroshof verskyn na sy na bewering Saterdag ‘n nege-maande-oue kind uit sy ma se huis in Durban gesteel het. ‘n Polisiewoordvoerder, Paul Magwaza, sê die kind se ma het Saterdagmiddag huis toe gekom en haar seun en die kinderoppasser was vermis. Hy sê sy het die […]
# Gautengse verkeerspolisie het kommer uitgespreek oor die toename in botsings tydens betaaldag-naweke. Sedert Vrydag is meer as 20 voorvalle aangemeld waarvan sommige noodlottig, en ander ernstig en minder ernstig was. Gauteng se verkeerswoordvoerder, Obed Sibasa, sê die oorsake is dronkbestuur, spoed en roekelose bestuur. Op belangrike Johannesburgse roetes soos die N1, N14, M1-Suid en […]
# Die burgemeester van George, Jackie von Brandis, en die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het onlangs die eerste George-fees 2025 – Kultuur, Kuns en Sport – van stapel gestuur. Die fees is gemik op die bevordering van inklusiewe gemeenskapsdeelname en jeug- en kunsontwikkeling, die stimulering van die ekonomie en die aktivering […]
# Die DA doen ‘n beroep vir ‘n ondersoek na die Suid-Afrikaanse Hajj- en Umrah-raad se finansies, ná bewerings van selfverryking. Die Saoedi-ambassade se besluit om Suid-Afrika oor te skakel na die Nusuk Hajj Direct-platform het gelei tot bewerings van selfverryking deur die raad, wat voorheen as ‘n tussenganger vir pelgrims opgetree het. Haseena Ismail […]
# Die DA in Gauteng doen ʼn beroep op premier Panyaza Lesufi om die provinsie se toerisme-agentskap omvattend te verander. Mike Moriarty van die DA sê die Gautengse Toerisme-agentskap het bewys dis totaal ondoeltreffend om nuwe toeriste te lok. Hy sê die provinsie het ʼn magdom toeriste-aantreklikhede, insluitend plekke wat met oudpresident Nelson Mandela verbind […]
# Die Kaapse Forum sê hy win regsadvies in oor die moontlikheid om Boland-rugby-unie se Top 12-uitspeelwedstryde van sy Groot Uitdaagbeker-kompetisie te keer. Klubs is volgens berigte ontevrede omdat ondersoeke na beweerde omkopery van skeidsregters nog nie afgehandel is nie. Heindrich Wyngaard van Kaapse Forum sê die bewerings hou verband met klubs wat blykbaar sommige […]
# Today is International Food Loss and Waste Awareness Day, a day to promote awareness and collective action to reduce food loss and waste. Globally, around 13.2-percent of food produced is lost between harvest and retail, while an estimated 19-percent of total global food production is wasted in households, in the food service, and in retail altogether. […]