# Die Activists and Citizens Forum vra die onmiddellike inhegtenisneming van die lyfwag van die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya. Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het voor die Madlanga-kommissie getuig Stuart Scharnick se rekords toon 34 strafregtelike sake. Hy is aan 18 skuldig bevind, elf is teruggetrek en hy is in vyf onskuldig bevind. […]
# Die Departement van Landbou het ‘n waarskuwing uitgereik oor hoërisikogebiede vir hondsdolheid in Suid-Afrika, waar die siekte onder honde, Kaapse pelsrobbe en ander soogdiere voorkom. Hondsdolheid is ‘n dodelike virussiekte wat alle soogdiere aantas en in die speeksel van besmette diere na mense kan versprei. Die departement se woordvoerder, Prince Mtsweni, sê daar was […]
# Rugby: Irish lock Tadhg Beirne’s controversial red card in the Test against New Zealand in Chicago last weekend has been rescinded. The 33-year-old was shown a yellow card when he and Beauden Barrett collided. However, it was upgraded to red by foul play review official Dan Jones. An independent disciplinary committee accepted Beirne’s submissions […]
# Die munisipale vakbond Samwu het die DA gekritiseer oor sy bewering dat die onlangse uitspraak van die Bedingingsraad vir Plaaslike Regering wetlik gebrekkig en finansieel vernietigend is. Die raad het ‘n terugwerkende salarisverhoging van 3,5-persent vir die 2021/22-boekjaar aan amptenare van die Stad Tshwane toegeken. Dit volg nadat die metro ‘n vrystelling vir betaling […]
# Die DA in Gauteng sê Cosatu kies kant en beskerm politici bó duisende werklose inwoners. Dit volg na die vakbondfederasie sy steun aan die premier, Panyaza Lesufi, toegesê het nadat die DA ‘n mosie van wantroue teen hom ingedien het. Die leier van die DA in die provinsie Solly Msimanga, sê Cosatu se etikettering […]
# AfriForum is calling on Gauteng Education MEC, Matome Chiloane, to provide clarity on the problems currently being experienced with school placements for next year. Parents, particularly in Pretoria and Centurion, have complained about incorrect or no placements. There have also been reports of an individual known as “Godfrey”, who is allegedly soliciting bribes from […]
# Saftu verwelkom die Suid-Gautengse Hooggeregshof se grensverskuiwende uitspraak oor informele handelaars in Johannesburg. Die hof het die metro se gesag bevestig om straatsmouse te reguleer, maar handelaars se regte moet terselfdertyd beskerm word. Die metro moet binne twee weke ʼn stawings- en registrasieproses vir informele handelaars voltooi. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê handelaars […]
# Die Stad Tshwane wag nou aansoeke in vir 100 skoonmakersposte in die afdeling vir Groepseiendomme. Dit is deel van die tweede fase van die stad se program om interne kapasiteit te bou en dienslewering van binne te versterk. Dit volg op die suksesvolle aanstelling van die eerste 100 skoonmakers in Julie vanjaar, wat reeds […]
# The death toll from the UPS cargo plane crash near the Louisville Muhammad Ali International Airport in Kentucky in the US has risen to seven, with eleven people suffering significant injuries. The freight plane, which was bound for Honolulu, Hawaii, crashed shortly after taking off last night. Kentucky governor Andy Beshear says three crew […]