# Controversial North West businessman, Brown Mogotsi, says he fears for his life, after police raided his business premises in Mahikeng yesterday. Police say the raid was part of an ongoing investigation that had already been discussed before the Madlanga Commission and the Parliamentary ad hoc committee. He is accused of being part of the […]
# The UK’s domestic security service, MI5, is warning that Britain faces an escalating threat from hostile countries including Iran, Russia and China, while the terrorism risk remains huge. This as the UK has seen a 35-percent rise last year in the number of suspects investigated for possibly working for a hostile foreign government. MI5 […]
# Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, gaan die beweging se hoogste eer, die Isithwalandwe/Seaparankoe-toekenning, aan die 100-jarige vryheidsvegter, Tlou Theophilus Cholo, toeken. Dis om erkenning te gee aan sy lewenslange bydrae tot vryheid in Afrika. Die ANC sê Cholo, wat sy lewe gewy het aan werkersregte en die stryd teen apartheid, was 16 jaar in die […]
# Met die eindeksamen om die draai en die klas van 2025 voor hul finale toets, bied die Stad Kaapstad se biblioteke opnuut aan leerders ‘n ondersteunende studie-omgewing. ‘n Aantal biblioteke sal leerders bystaan deur toegewese ruimtes te skep waar hulle kan studeer. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die ondersteuningsprogram vir […]
# ‘n Reeks hoëdigtheidsoperasies onder Operasie Shanela het gister gelei tot die inhegtenisneming van 364 verdagtes in Brooklyn en Lyttelton in Tshwane. Hulle is in aangekeer vir verskeie strafregtelike oortredings, insluitend moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê hulle het 25 brandpunte gepatrolleer, waar 16 drankondernemings geïnspekteer is, […]
# Die DA sê hy beskou die Staatsinligtingstegnologie-agentskap lank reeds as ʼn struikelblok vir moderne bestuur wat die SAPD en Binnelandse Sake vasgevang het in ondoeltreffendheid, korrupsie en tegnologiese verval. Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshiela, het bevestig dat die SAPD bande met SITA verbreek het. Mzamo Billy van die DA sê die minister van […]
# Deputy Finance Minister, David Masondo, says given the challenges of high public debt and fiscal pressures, it is important to pursue growth-oriented macroeconomic policies to enhance long-term growth potential. G20 finance ministers and central bank governors have reaffirmed their commitment to stabilising global growth, tackling debt vulnerabilities, and enhancing Africa’s voice in global financial […]
# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, lewer vandag by die Amandasig Secondary School in Pretoria ʼn toespraak by die bekendstelling van die Thuto-toepassing. Thuto gebruik kunsmatige intelligensie om lesse in ooreenstemming met die kurrikulum aan te bied en dit wat leerders in die klas leer, vas te lê. Die platform beloon leerders […]
# Die Durbanse Universiteit vir Tegnologie se Innobiz-sentrum vir Entrepreneurskap en Innovasie het as deel van ‘n sterk Suid-Afrikaanse afvaardiging onlangs aan die Agro-interskole-kompetisie in Rusland deelgeneem. Die geleentheid het studente van Rusland en vennootlande insluitend Suid-Afrika, Zimbabwe, Ethiopië, Belarus, Kazakstan, China en Indië, byeengebring. Span Suid-Afrika, bestaande uit Ntwenhle Malinga, Kusas’elihle Ndawonde en Anitha […]