# Die adjunk-minister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo, vra gemeenskappe om goed om te sien na die sanitasie-infrastruktuur in hul gebiede. November is Nasionale Sanitasiemaand. Seitlholo sê die regering versnel toegang tot waardige sanitasie, bevorder vernuwing in die bestuur van afloopwater en beklemtoon die rol van sanitasie vir beter openbare gesondheid, omgewingsbewaring en ekonomiese […]
# The World Trade Organisation’s director, Ngozi Okonjo-Iweala, has criticised South Africa, India and Turkey for blocking the Investment Facilitation for Development Agreement. This is a framework that provides global benchmarks to improve the investment and business climate. South Africa’s opposition stems from a 2019 joint position paper with India, which called for no new […]
# Die GOOD-party vra die Stad Kaapstad om privaat grond te koop vir die inwoners van die Siyangena-plakkerskamp in Philippi. Siyangena is in 2018 op privaat grond gevestig en is die tuiste van sowat 800 huishoudings, veral agterplaasbewoners van Philippi, Nyanga en Gugulethu. GOOD se woordvoerder, Axolile Notywala, sê die inwoners het steeds nie basiese […]
# Die Stad Kaapstad het ʼn amptelike ooreenkoms onderteken om by 17 ander stede aan te sluit wat saam met die Instituut vir Globale Haweloosheid werk om haweloosheid te bekamp. Die instituut het in 2017 die eerste Vanguard-stede-samewerkingsgroep gestig. Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdiens en Gesondheid, Francine Higham, sê die doel is om plaaslike kundigheid […]
# Mexican president Claudia Sheinbaum has pressed charges against a man who allegedly harassed and groped her during a public appearance. The man broke through a crowd of people greeting Sheinbaum in Mexico City on Tuesday, and appeared to grope and attempted to kiss her. Police say preliminary findings link the man to the alleged […]
# Golf: Five-time major champion, Rory McIlroy, has described LIV Golf’s decision to expand its events to 72 holes as peculiar. The change could boost the Saudi Arabia-backed league’s bid to be recognised by the Official World Golf Ranking, which is critical because the four majors use its listing to help determine their fields. McIlroy, […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap sê geringe spore van ‘n smeerbare en taai blink, donker stof is die afgelope paar weke langs strande aan die Tuinroete se kuslyn opgemerk. Die oorsprong is onbekend. Die munisipale woordvoerder, Herman Pieters, sê wanneer hierdie voorvalle ter see voorkom, is die Nasionale Departement van Vervoer verantwoordelik om die […]
# Cricket: Wicketkeeper-batter Rishabh Pant has been added to India’s Test squad for their two-match series against South Africa, starting in Kolkata next Friday. The 28-year-old, who missed the West Indies series last month due to a foot fracture, has been handed the vice-captaincy. Akash Deep is also back after recovering from a back injury. […]
# Die Stad Tshwane sê sy rekeningstelsel is nou hergeprogrammeer om seker te maak skoonmaakkoste is net van toepassing op eiendomme wat nie munisipale afvalverwyderingdienste het nie. ‘n Grootskaalse aanpassingsproses is verlede maand ingestel en elf-duisend-862 rekenings was verkeerd. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die rekenings is nou reggestel en kliënte sal die […]