# Kaapstad is negende geplaas in Time Out se wêreldwye opname van stede met die beste toegang tot die natuur en groen ruimtes. Die metro is saam met Abu Dhabi, bekend vir sy 200 parke en strande, en Chicago wat met meer as 600 parke spog en bekend is vir sy toewyding aan groen stedelike […]
Rugby: Hoewel die Haaie die Europese Uitdaagbeker gewen het, het hulle nie veel welslae behaal in die Verenigde Rugbykampioenskap nie. Hulle het verlede seisoen in die 14de plek op die punteleer afgesluit. Die Durbanse span berei voor vir Saterdag se kwarteindstryd teen die Ierse span Munster op Kingspark in Durban. Die Haaie se kaptein, die […]
# Die inwonersvereniging van Lotus, Atteridgeville en Saulsville ruk vandag op na Tshwane-huis in Pretoria. Die vereniging se leier, Tshepo Mahlangu, sê hulle wil beter dienslewering hê, en dat die aansoeke vir skuldverligting wat die Stad Tshwane afgekeur het, aanvaar word. Die groep kom tienuur by die Ou Putco-depot in Marabastad bymekaar en beweeg na […]
# Die Stad Tshwane het inwoners ernstig versoek om water spaarsaam te gebruik aangesien Rand Water vandag met sy noodsaaklike onderhoudswerk aan sleutel-infrastruktuur begin. Dit duur tot Dinsdag. Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba, sê hulle het tot nou daarin geslaag om die opgaardamme tot meer as 80-persent te vul om te help in geval […]
# Die Departement van Landbou in Gauteng het saailinge aan 28 boerdery-koöperasies in Orange Farm suid van Johannesburg geskenk om te help met die stryd teen armoede en voedselonsekerheid. Die inisiatief is deel van die regering se pogings om honger te bestry en plaaslike landbou-ontwikkeling in kwesbare gemeenskappe te help ontwikkel. Die LUR, Vuyiswa Ramokgopa, […]
# Motorsport: Italian rider Luca Marini will likely miss next weekend’s MotoGP race in Aragon, Spain, after crashing during testing in Japan. The Honda Factory Racing rider suffered numerous injuries, including a dislocated left hip, multiple fractures and a collapsed lung. Honda says Marini will remain under observation in a hospital in Japan until he […]
# Soccer: Chelsea manager Enzo Maresca says he is hoping that their UEFA Conference League triumph can be a starting point for a new era of success at the club. The Blues came from behind to beat Real Betis 4-1 in Wroclaw, Poland, securing their first trophy since 2022. Chelsea is also the first team to […]
# Absa het sy groei-vooruitsig vir die Suid-Afrikaanse ekonomie vir 2025 met die helfte verminder en voorspel nog twee rentekoersverlagings vir later vanjaar. Die bank sê hy verwag dat die ekonomie vanjaar met slegs een persent sal groei, wat laer is as ‘n vorige skatting van 2,1-persent. Hy voorspel ook dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die […]
# Die Dan en Rose Qeqe-stigting het gholf by vier townshipskole in Gqeberha bekendgestel deur gholfstokke en -balle te skenk. Die projek wil verskeidenheid in skolesport bevorder deur jong talent te ontwikkel en die idee van gholf as elite-sport verander. Die stigting wil toegang skep in arm gemeenskappe en so insluiting en groei in gholf […]