# Die Vryheidsfront Plus sê die Arbeidsappèlhof se beslissing wat Eskom toelaat om ras bo meriete te stel wanneer individue in senior bestuursposisies aangestel word, ondermyn alle beginsels van bevoegdheid en harde werk. Die saak kom uit 2017 toe Eskom ʼn senior bestuurspos geadverteer het. Heloïse Denner van die VF Plus sê Alwyn Erasmus, wat […]
# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos says he is targeting a convincing win against Zambia, as he aims to improve their FIFA ranking. Saturday’s international friendly match in Gqeberha is part of South Africa’s preparations for the Africa Cup of Nations in Morocco, which begins next month. Bafana Bafana is in Group B with record […]
# Deputy president Paul Mashatile will reply to questions in the National Assembly this afternoon, in line with a constitutional mandate for Cabinet members. As the chairperson of the Government of National Unity Clearing House Mechanism, he will give an update on the recently adopted terms of reference and plans put in place to solve […]
# Die UDM sê mensehandel in Suid-Afrika het ‘n ooglopende nasionale krisis geword. Onlangs is drie jong vroue van Botswana by die OR Tambo Internasionale Lughawe gered nadat hulle op sosiale media met valse beloftes van winsgewende werk in Sierra Leone gelok is. ‘n Twee-en-twintig-jarige vrou van Bonteheuwel wat verkul is om na Thailand te […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro maak vordering wat hernubare energie, watersekerheid en volhoubare openbare vervoer betref. Sy het onlangs die C40 Wêreldburgemeestersberaad en die COP30 Plaaslike Leiersforum in Brasilië bygewoon, waar burgemeesters en stadsleiers bymekaargekom het om samewerking teen die klimaatkrisis te versnel. Die burgemeesterswoordvoerder, Zintle Mahlati, sê as medevoorsitter van […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die besluit van die nasionale minister van Vervoer, Barbara Creecy, verwelkom om die nasionale instelling van die Wet op Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe tot 1 Julie 2026 uit te stel. AARTO sou op 1 Desember in werking tree en is daarop gemik om verkeersoortredings uit die […]
# Die GOOD-party het sy teleurstelling uitgespreek nadat die Khampepe-kommissie uitgestel is. Die kommissie moet bewerings ondersoek dat pogings aangewend is om ondersoeke en vervolging van Waarheid- en Versoeningskommissie-sake te keer. Besware teen die getuienisleier, advokaat Ishmael Semenya, het daartoe gelei dat die werksaamhede uitgestel is vir ʼn amptelike onttrekkingsaansoek. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herrron, […]
# British Virgin Islands company, Black Rock Mining, is demanding 40-percent of Vodacom’s multimillion-rand settlement with Please Call Me inventor Nkosana Makate. Last week, Vodacom and Makate signed a nondisclosure agreement, a settlement reportedly worth over 700-million-rand. The dispute centres on a memorandum signed between Makate and South African businessman Christiaan Schoeman, who represented Black […]
# The US has partially suspended sanctions on Syria following interim president Ahmed al-Sharaa’s visit to Washington on Monday. It was the first visit to the White House by a Syrian head of state since the country gained independence in 1946. The US has announced a 180-day suspension of some sanctions under the Caesar Act, […]