# The ANC has granted suspended Police minister Senzo Mchunu’s request to temporarily step away from his duties on the party’s national executive committee and national working committee. He had previously requested to be excused from his political duties, but the ANC declined. KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has accused Mchunu of being involved with […]
# Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede het sy oproep herhaal vir groter insluiting van mense met gestremdhede in alle sektore van die samelewing. November is die maand vir bewustheid van die regte van gestremdes in Suid-Afrika, ten einde bewustheid te verhoog en gestremdes se insluiting en regte te bevorder. Die departement […]
# Die Soil of Africa-beweging het die gebrek aan optrede deur wetstoepassing, die nalatigheid van die Stad Tshwane, en die stilswye van politieke leierskap veroordeel, te midde van toenemende geweld teen vroue in Mamelodi. Die voorsitter van die beweging, Bongani Ramontja, sê ‘n jong vrou in Mamelodi-Oos-uitbreiding 16 is onlangs deur ‘n man van dieselfde […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het Mugwena Maluleke aangestel as waarnemende raadsvoorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Hy dien tans as adjunkpresident van Onderwys Internasionaal en as Sadou se hoofsekretaris. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê Maluleke se aanstelling verseker kontinuïteit en bestendigheid terwyl die minister voortgaan […]
# Seventeen South Africans who are stuck in the war-torn region of Donbas in eastern Ukraine were reportedly sent to Russia by Jacob Zuma’s MK Party. Last week, government received distress calls from the men, who had been lured to join mercenary forces under the pretext of lucrative employment contracts. According to News24, the men […]
# Rugby: Die Springbok-slot Lood de Jager verskyn vandag voor ‘n dissiplinêre paneel na sy omstrede permanente rooikaart teen Frankryk verlede naweek. Hy is net voor rustyd afgestuur nadat sy skouer die Franse heelagter Thomas Ramos se kop getref het, maar die Bokke het steeds ‘n oortuigende oorwinning van 32-17 behaal. Sommige kenners meen dit […]
# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services has made progress in containing the Cogmanskloof fire above Ashton and Montagu. The fire started in the veld above Zolani last Thursday afternoon, initially spreading into CapeNature-managed land on the mountain peaks. It then spread along the ridge and onto the Montagu side of the mountains. The […]
# Altesaam 291 verdagtes is die afgelope week in Kaapstad vasgetrek vir verskeie oortredings. Een was ʼn dronk bestuurder wat in FW de Klerk-boulevard teen ʼn verkeersvoertuig gebots het. Hy het ʼn vriend gebel om na die toneel te kom, maar dié was met sy aankoms ook dronk. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP […]
# Motorsport: Ferrari chairperson John Elkann has expressed disappointment at the team’s performance in the Sao Paulo Grand Prix in Brazil, saying Lewis Hamilton and Charles Leclerc need to talk less and focus on driving. Collisions for both drivers resulted in them not finishing the race on Sunday. The Scuderia are involved in a tense […]