# Die vakbondfederasie, SAFTU het kommer uitgespreek oor die uitgelekte Groei- en Insluitingstrategie. Die strategie wat deur die ministers van Finansies en Handel, Nywerheid en Mededinging opgestel is, stel ‘n ambisieuse plan om ekonomiese groei tot 3,5-persent te verhoog en werkskepping te laat herleef. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, sê regeringsbeleid het werkgeleenthede vernietig, ongelykheid […]
# Cricket: India made it two wins from two in the Women’s World Cup with a comfortable 88-run win over rivals Pakistan in Colombo. Harleen Deol scored 46 and Richa Ghosh smashed an unbeaten 35 as India were bowled out for 247. In reply, Sidra Amin’s 81 from 105 balls was not enough as Kranti Goud […]
# Die Soil of Africa Civic Movement lei vandag ‘n afsluitbetoging by alle kantore van die Departement van Binnelandse Sake in Tshwane. Dit is in reaksie op die departement se voortdurende versuim om die blokkering van identiteitsdokumente van duisende Suid-Afrikaanse burgers op te hef. Die Hooggeregshof in Pretoria het bevind dat die departement se praktyk […]
# ActionSA is bekommerd oor die heraanstelling van Kenny Kunene as Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Vervoer. Kunene is uit die Patriotic Alliance se geskors en het bedank as raadslid en burgemeesterskomiteelid nadat hy by die Sandton-huis van die moordbeskuldigde Katiso “KT” Molefe gesien is toe die Valke toegeslaan het om die omstrede sakeman in hegtenis […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het sy Ouerskapbeleid-maatstafverslag bekendgestel, wat die kritieke rol van gesinslede in die handhawing van die gesinseenheid te midde van uitdagings beklemtoon. Oktober is Maatskaplike Ontwikkelingsmaand in Suid-Afrika, met vanjaar se tema: “Bou gesinne deur ‘n volhoubare lewensbestaan.” Die departement se waarnemende woordvoerder, Sandy Godlwana, sê gesinne is die hoeksteen […]
# Die UDM sê die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse Poskantoor is nie die gevolg van onderbefondsing nie, maar van diepgewortelde wanbestuur en ‘n gebrek aan strategiese rigting. Die ouditeur-generaal Tsakani Maluleke het verdoemende bevindinge teen SAPO gemaak en vir die sesde jaar ‘n vrywarings-ouditmening vir die 2024/2025-boekjaar verkry. UDM se adjunkpresident, Nqabayomzi Kwankwa, sê die […]
# Fifteen finalists for the fifth Earthshot Prize Awards have been announced. The annual competition, launched by Prince William back in 2020, recognises innovators coming up with solutions to the world’s most pressing environmental problems. Among this year’s finalists are a breakthrough microplastics filter, the world’s first fully upcycled skyscraper, and the boldest reforestation and […]
# Die Gauteng-polisie het ‘n soektog na twee verdagtes van stapel gestuur na vyf mense Sondag by ‘n taverne in Zithobeni naby Bronkhorstspruit doodgeskiet is. Twee gewapende verdagtes het glo die taverne binnegegaan en ‘n klant van sy gelisensieerde vuurwapen beroof. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê tydens die rooftog het die verdagtes na bewering lukraak losgebrand. […]
# Around 350 hikers, who were stranded by a blizzard on the Tibetan slopes of Mount Everest, have been guided to safety. This comes after heavy snowfall and rain pummelled the Himalayas over the weekend. Officials say around 200 hikers, who remain stranded close to the eastern Kangshung face of Everest, are in contact with […]