# President Cyril Ramaphosa says the financial improvement at Eskom bears witness to the strength of partnerships, but also to the value of forging ahead with long-term goals, even in the face of criticism. The power utility posted an after-tax profit of 16-billion-rand for the full year ending March 2025, its first return to profitability in […]
# Twee-en-dertig skole van regoor Suid-Afrika is as finaliste in die Nasionale EduPlant Skooltuinkompetisie 2025 aangekondig. Hulle is op die kortlys van meer as 300 skole wat aan die begin van verlede jaar by die EduPlant-program aangesluit het. Hulle het omvattende opleiding in perma-kultuurpraktyke ontvang om hulle te help om hul eie groente, vrugte en […]
# Die Stad Kaapstad se direktoraat Veiligheid- en Sekuriteit vra inwoners om benoemings in te dien vir die Buurtwagtoekennings. Die toekennings erken die toewyding, harde werk en verbintenis van buurtwagte. Mense wat lid is van ‘n geregistreerde organisasie, of die organisasie self kan benoem word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die […]
# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê ondanks opvoeders se diepgaande impak, veral in landelike en gemarginaliseerde gemeenskappe, word hulle aan hulle eie lot oorgelaat om verkrummelde infrastruktuur, onvoldoende hulpbronne en ‘n gebrek aan erkenning te trotseer. Daar is tans ongeveer 405-duisend opvoeders in die land se onderwysstelsel. Claude Naicker van die Staatsamptenaar sê opvoeders moet […]
# Twee dansers van die Noordwes-Universiteit, Tebogo Baas en Matlhogonolo Bodibe, is gereed om Suid-Afrika in November by die 2025 Wêrelddanskampioenskappe in Assen, Nederland, te verteenwoordig. Hulle het hul plek in die Jeugkampioenskap Latynse kategorie verseker na gereelde podium-verskynings en ‘n sterk vertoning in die kwalifiserende rondes. Die paar beskou hul keuse as ‘n geleentheid […]
# Motorsport: Newly crowned MotoGP champion, Marc Marquez, suffered a suspected collarbone injury after crashing out of the Indonesian Grand Prix on Sunday. Aprilia’s Marco Bezzecchi attempted a move up the inside of Marquez, but made contact with the Ducati rider’s rear wheel, sending both of them into the gravel. Rookie Fermin Aldeguer went on to […]
# Taylor Swift’s newest theatrical effort, The Official Release Party of a Showgirl, topped the global box office charts over the weekend. The 89-minute cinematic experience offers fans behind-the-scenes footage of Swift’s 12th studio album, The Life of a Showgirl. Paul Thomas Anderson’s critically acclaimed One Battle After Another, starring Leonardo DiCaprio, fell to second […]
# Die Forum for South Africa het die moord op vyf mense Sondag by ‘n taverne in Zithobeni, Bronkhorstspruit, veroordeel. Die polisie sê twee verdagtes het die taverne binnegegaan en een van die klante aangesê om sy gelisensieerde vuurwapen aan hulle te oorhandig. ‘n Skoot het afgegaan, waarop klante uitgehardloop het, waar die verdagtes lukraak […]
# Die GOOD Party sê hulle is bekommerd oor die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, se afwysende reaksie op ernstige bewerings van finansiële wangedrag. Dit spruit uit die metro se leningsooreenkoms van 2,1-miljard-rand met die Franse Ontwikkelingsagentskap. Suzette Little van GOOD sê die metro het in euro’s geleen en toe die lening in rand omgeskakel, […]