# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, is bemoedig deur die metro se volgehoue hoë indiensnemingsvlakke en lae werkloosheidsyfer. Volgens die jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname het Kaapstad in die derde kwartaal 40-duisend werksgeleenthede bygevoeg, wat die meeste van alle metro’s is. Dit is op 21,6-persent ook die Suid-Afrikaanse stad met die laagste werkloosheidsyfer. Hill-Lewis sê daar lê […]
# UK prime minister Keir Starmer’s most senior political aides have warned any attempt to oust him would be a reckless and dangerous move that could destabilise the markets and the Labour Party. Some party members are reportedly plotting to remove Starmer, with potential candidates to displace him including some of his closest cabinet allies, […]
# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, sal vandag, in vennootskap met UNESCO, die departement se nasionale anti-boelie-herdenkingsgeleentheid in Pretoria lei. Die geleentheid is om UNESCO se Internasionale Dag Teen Geweld en Boeliegedrag op Skool, Insluitend Kuberboeliegedrag, te gedenk. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die jaarlikse herdenking is ‘n wêreldwye oproep om […]
# Die Stad Tshwane sê 22 nuwe voertuie is afgelewer by noodsaaklike departemente soos dié van Elektrisiteit, Afvalbestuur, Bemarking, Omgewingsbestuur en Nooddienste. Hierdie voertuie rus spanne toe met gereedskap wat nodig is om hul pligte doeltreffend en veilig uit te voer. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê dis ʼn belangrike stap om […]
# Motorsport: Team principal and CEO, Toto Wolff, is reportedly in talks to sell part of his stake in the Mercedes Formula One team. The deal values Mercedes at a record 104-billion-rand. He owns one-third of the team. According to reports, Wolff plans to bring an outside investor who would take a stake of about […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê cholera-uitbrekings in Afrika neem toe en val saam met herhaalde tekorte aan cholera-entstowwe. Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het aan Biovac toestemming gegee om met kliniese proewe vir sy mondelikse cholera-entstof te begin. Die Afrika-unie se teiken is dat 60-persent van alle roetine-entstowwe wat in Afrika gebruik […]
# Die DA sê hy is geskok oor Mugwena Maluleke se aanstelling as waarnemende voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpfonds vir Studente. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het Maluleke, Sadou se hoofsekretaris, aangestel nadat doktor Karen Stander bedank het. Delmaine Christians van die DA sê die aanstelling van ʼn ANC-kader skep […]
# ANC Secretary General Fikile Mbalula is calling for government to spare no effort in investigating under whose authority 17 South Africans were recruited to fight in the Ukraine-Russia war. The men, who are trapped in the war-torn Donbas region of Ukraine, were lured to join mercenary forces involved in the war. According to News24, […]
# Die MK-party sê hy verwag dat die Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring sal wegbeweeg van besnoeiings en mislukte neo-liberale beleide wat volgens hom Suid-Afrika in ʼn staat van ekonomiese verlamming dompel. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer vanmiddag die begroting in die Nasionale Vergadering. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê hulle vra grootskaalse belegging in infrastruktuur, […]