# Soccer: Portuguese striker Cristiano Ronaldo says next year’s World Cup in Canada, Mexico and the United States will definitely be his last. The 40-year-old, who plays in Saudi Arabia with Al-Nassr, has scored 953 goals for club and country, and is the first-ever male player to score at five World Cups. In an interview at […]
# Die vakbond GIWUSA sê hy verwelkom elke werk wat geskep word, maar die syfers in die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die derde kwartaal wek steeds kommer. Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het in die tydperk met 1,3-persentasiepunte gedaal tot 31,9-persent teenoor 33,2-persent in die tweede kwartaal. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê die data bevestig onder […]
# Die Stad Tshwane sê die gehalte van onverwerkte water het verbeter in Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg, wat tegnici toelaat om die verwerkingsvermoë te verhoog. Die aanleg het verskeie dae teen ʼn laer vermoë gewerk omdat die gehalte van onverwerkte water swak was weens onlangse swaar reën. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die aanleg […]
# Golf: The DP World Tour has created the Rory McIlroy Award which is a new annual trophy to honour excellence in major championships. The Northern Irishman became the first European to complete the career Grand Slam when he won the Masters back in April. The award, which will be introduced next year, will be […]
# Die Stad Kaapstad se nuwe Hoofweg-skoonmaakeenheid met 400 werkers het begin met sy werk langs die metro se hoofweë, ander belangrike roetes en vervoersentrums. Altesaam 88-miljoen-rand is aan die skoonmaakveldtog toegeken en byna 400 nuwe werksgeleenthede is geskep. Dit sluit 298 werkers, 78 spanleiers en 18 senior spanleiers in. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die nuwe […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, is bemoedig deur die metro se volgehoue hoë indiensnemingsvlakke en lae werkloosheidsyfer. Volgens die jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname het Kaapstad in die derde kwartaal 40-duisend werksgeleenthede bygevoeg, wat die meeste van alle metro’s is. Dit is op 21,6-persent ook die Suid-Afrikaanse stad met die laagste werkloosheidsyfer. Hill-Lewis sê daar lê […]
# UK prime minister Keir Starmer’s most senior political aides have warned any attempt to oust him would be a reckless and dangerous move that could destabilise the markets and the Labour Party. Some party members are reportedly plotting to remove Starmer, with potential candidates to displace him including some of his closest cabinet allies, […]
# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, sal vandag, in vennootskap met UNESCO, die departement se nasionale anti-boelie-herdenkingsgeleentheid in Pretoria lei. Die geleentheid is om UNESCO se Internasionale Dag Teen Geweld en Boeliegedrag op Skool, Insluitend Kuberboeliegedrag, te gedenk. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die jaarlikse herdenking is ‘n wêreldwye oproep om […]
# Die Stad Tshwane sê 22 nuwe voertuie is afgelewer by noodsaaklike departemente soos dié van Elektrisiteit, Afvalbestuur, Bemarking, Omgewingsbestuur en Nooddienste. Hierdie voertuie rus spanne toe met gereedskap wat nodig is om hul pligte doeltreffend en veilig uit te voer. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê dis ʼn belangrike stap om […]