# Cricket: South African pair Senuran Muthusamy and Laura Wolvaardt have been named the ICC men’s and women’s players of the month for October, respectively. Muthusamy has been rewarded for his stellar performances with both bat and ball during the Proteas’ two-Test series in Pakistan. The 31-year-old scored 106 runs and claimed eleven wickets. Wolvaardt […]
# Norway says it could support a European Union plan to utilise frozen Russian assets for Ukraine, but will not use its sovereign wealth fund as a sole financial backstop for the scheme. This comes as some members of Norway’s Parliament have proposed that the country’s sovereign wealth fund, the world’s biggest, could offer a […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die regering se verbintenis herbevestig tot die versterking van Suid-Afrika se byebedryf. Bestuiwing dra jaarliks meer as tien-miljard-rand tot Suid-Afrikaanse landbou by. Die land produseer jaarliks tot tweeduisend-500 ton heuning, maar verbruik byna dubbel soveel, en is sterk afhanklik van hoofsaaklik Chinese invoere. Steenhuisen sê byeboerdery is […]
# Die Departement van Water en Sanitasie het sy verbintenis herbevestig tot die versnelling van billike en volhoubare toegang tot water- en sanitasiedienste reg oor Suid-Afrika. Die AWSISA Afrika en Globale Suide Water- en Sanitasie-dialoog eindig vandag in Johannesburg. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê Suid-Afrika werk steeds ten nouste saam met Afrika-regerings, streeksliggame […]
# Die beleërde adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, se vriend, Stuart Scharnick, het ‘n saak van meineed en laster aanhangig gemaak teen die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo. Dit volg op Khumalo se getuienis voor die Madlanga-kommissie, waar hy Scharnick ‘n reeks-kaper genoem en hom met misdaadsindikate verbind het. Scharnick het vanoggend buite die Pretoria Sentraal-polisiestasie aan […]
# Cricket: Australian fast bowler Josh Hazlewood has been declared fit to play in the first Ashes Test against England after an injury scare, but Sean Abbott has been ruled out. Both Hazlewood and Abbott were sent for medical scans after pulling up sore on day three of New South Wales’ Sheffield Shield fixture against Victoria […]
# Die Activists and Citizens Forum vra die polisie en die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings om die adjunkhoof van Ekurhuleni se metropolisie, Julius Mkhwanazi, in hegtenis te neem en strafregtelik aan te kla. Hy is gister geskors. Mkhwanazi is betrek by die Madlanga-kommissie wat polisie-korrupsie ondersoek, en daar is beweer hy het die omstrede […]
# City Power begin vandag om alle voorafbetalende privaat kliënte na na-betaalde rekeninge om te skakel om die nutsmaatskappy in staat te stel om verlore inkomste te verhaal. Dit vorm deel van die instelling se voortdurende pogings om inkomsteverliese te verminder en kwessies rakende peutering met meters en onwettige verbindings aan te pak. City Power […]
# Die DA in Gauteng sê kankerbehandeling word gekniehalter in die Charlotte Maxeke Johannesburgse Hospitaal weens ‘n reuse-tekort aan radiografiste, wat die lewens van honderde kankerpasiënte in gevaar stel. Volgens ‘n skriftelike antwoord deur die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, is daar slegs 23 radiografiste in die Onkologie-afdeling, terwyl daar 57 behoort te wees. Jack […]