# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die United Against Online Abuse-handves amptelik onderteken. Die handves is ʼn netwerk wat bestaan uit internasionale sportliggame, regerings en regulatoriese instellings wat aanlyn mishandeling in sport beveg. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê deur by die handves aan te sluit, versterk Suid-Afrika ʼn […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy beskou die landwye uitstel van die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings as ʼn teken dat dit net soos die e-tolstelsel besig is om te misluk. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die instelling van die AARTO-wet tot Julie volgende jaar uitgestel. Anton Alberts van die VF Plus sê die […]
# Rugby: Stand-in Springbok Women’s Sevens head coach, Cecil Afrika, says he has confidence in the players he has picked for the Africa Women’s Sevens Cup in Kenya this weekend. South Africa is in Pool A along with Zambia, Ghana, and Egypt, and needs a top two finish to continue their quest to claim Sevens […]
# Die DA eis aanspreeklikheid oor hoe 17 Suid-Afrikaanse mans met werk-beloftes gelok is om by huursoldaatmagte aan te sluit in die oorlog tussen Rusland en Oekraïne. Die mans was blykbaar onder die indruk hulle gaan wettige opleiding kry of sekerheidswerk doen, maar is gedwing om vir Rusland te veg in die Donbas-streek in Oekraïne. […]
# The African Union Commission chairperson, Mahamoud Ali Youssouf, says it is unfortunate that the US has decided to boycott the upcoming G20 Leaders’ Summit in South Africa. US president Donald Trump indicated last week that South Africa should not be in the G20, expressing his views on alleged human rights abuses directed at the […]
# Die Stad Tshwane het sy opregte waardering uitgespreek vir die mediese personeel by die Jubilee-hospitaal en die distrik se vinnige optrede om gevalle van ingewandskoors te bestuur. Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes is daar tussen Januarie en Oktober vanjaar reg oor Suid-Afrika 147 gevalle deur laboratoriums bevestig. Van hierdie nasionale gevalle was […]
# Cosatu sê hy is bekommerd oor die mediumtermynbegroting wat nie dapper genoeg is om sigbare groei in die ekonomie te bring nie. Die minister van Finansies Enoch Godongwana was Woensdag optimisties in sy toespraak en het gesê staatsinkomste sal na verwagting vanjaar op ‘n beter syfer as die verwagte 19,7-miljard-rand te staan kom. Die […]
# Tax Justice South Africa sê die regering moet deurdruk moet kriminele vervolgings soos die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat die lisensies van drie sigaretvervaardigers opgeskort het. Die minister van Finansies Enoch Godongwana het die stap Woensdag in sy mediumtermyn-begrotingsrede in die Parlement aangekondig. Die stigter van Tax Justice SA, Yusuf Abramjee, sê hulle verwelkom die regering se sterker […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die mediumtermynbegroting voldoen aan verskeie belangrike verwagtinge ten spyte van moeilike en beperkende omstandighede. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana het dit Woensdag in die Parlement ter tafel gelê. Heloïse Denner van die VF Plus sê een van die belangrike ontwikkelings is die inflasie-teiken wat tot drie-persent aangepas is. Volgens […]