# Eskom sê hy het bedrog wat verband hou met sy aanlyn aankoopstelsel grootliks verminder deur verbeterde fisiese sekerheid, kuberweerstandigheid en bedryfsbeheer. Dit volg na berigte van ʼn sekuriteitskending in die Vrystaat wat bedrieërs in staat gestel het om voorafbetaalde koopskyfies, wat gebruik kan word op Eskom Direct en munisipale meters vir voorafbetaalde elektrisiteit, te […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die vonnis van nege-jaar tronkstraf wat die Landdroshof van Brakpan aan ‘n burger van Lesotho vir kabeldiefstal opgelê het, verwelkom. Khothatso Adora is skuldig bevind aan beskadiging en diefstal van infrastruktuur, en onwettige immigrasie. Hy is in Maart vasgetrek terwyl hy kragkabels langs die R23 in Brakpan opgegrawe […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het gister saam met die gemeenskap van Gugulethu die nuwe monument vir drie beslissende momente in die plaaslike struggle-geskiedenis gevier. Die Gugulethu Gedenkmonument gedenk die geskiedkundige oprigting van die Permithek in 1960, die byeenkoms van 700 plaaslike mans om by Phillip Kgosana se seminale protesoptog aan te sluit […]
# The US has, for the sixth time, vetoed a United Nations Security Council resolution that demanded an immediate and permanent ceasefire in Gaza and the release of all hostages held by Hamas. All 14 other members of the UN’s most powerful body voted in favour of the resolution, which described the humanitarian situation in Gaza […]
# President Cyril Ramaphosa has committed to acting on the recommendations of the Madlanga Commission of Inquiry. The commission, which is tasked with investigating allegations of criminality, political interference, and corruption in the criminal justice system, got underway on Wednesday. Interim reports from the commission are expected after three and six months. Ramaphosa told the […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, lei volgende naweek ʼn geskiedkundige reünie van gewese politieke gevangenes op Robbeneiland in die Wes-Kaap. Die tema is: Herenig met Robbeneiland as die vesting wat ons weerstand versterk het om ons vryheid te bereik. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê alle voormalige politieke gevangenes […]
# Build One South Africa sê die openbaarmaking van die nasionale seksoortrederregister is noodsaaklik om die veiligheid van die kwesbaarstes in die land se beskerm. Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het haar departement opdrag gegee om die nodige wetgewende wysigings aan te bring wat die register vir die publiek toeganklik sal […]
# Die GOOD-party sê die onlangse taxigeweld en vandeesweek se besluit om die taxiroetes te sluit, is die regstreekse mislukking van die Wes-Kaapse regering om die sistemiese en verouderde vervoerbeheerstelsel aan te spreek. Die sluiting van die roete vir 30 dae volg op dodelike taxigeweld en raak spesifiek belangrike verbindings tussen Khayelitsha, Mfuleni en Somerset […]
# Cosatu sê hy is teleurgesteld dat die Reserwebank se monetêre beleidskomitee nie daarin geslaag het om die terugkoopkoers te verlaag om werkers wat weens stygende lewenskoste sukkel te help nie. Die terugkoopkoers bly onveranderd op sewe-persent, terwyl die prima uitleenkoers op 10,5-persent bly staan. Die woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê die bank moet […]