# ‘n Een-en-dertigjarige vrou wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die 11-jarige Jayden-Lee Meek, sal na verwagting vandag haar eerste verskyning in die Roodepoortse Landdroshof in Gauteng maak. Jayden-Lee se liggaam is op 14 Mei op die drumpel van sy gesin se tuiste in Fleurhof ontdek met veelvuldige kneusplekke. Sy […]
# Die Stad Kaapstad maan inwoners om gryswater op behoorlike wyse by die rioolstelsel te voeg sodat dit behandel en weer gebruik kan word. Die onwettige storting van gryswater wat chemikalieë bevat, beskadig padoppervlaktes en veroorsaak slaggate. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê hierdie gryswater bevat seep en reinigingsmiddels en kom van baddens, […]
# Die Knysna-oesterfees het bewys dis tydens die stil wintermaande ʼn noodsaaklike ekonomiese reddingsboei vir dié Wes-Kaapse dorp. Die Knysna-munisipaliteit se plaaslike-ontwikkelingsbestuurder, Lungiswa Goya, sê vanjaar se fees het ʼn 30-persent toename in deelname getoon. Sy sê die fees se verbintenis om terug te gee, is ʼn belangrike aspek. Skenkings aan plaaslike organisasies en dié […]
# Rugby: The British and Irish Lions have called up Irish and Leinster tighthead prop, Tom Clarkson, as additional front-row cover ahead of the first Test against Australia on Saturday. The 25-year-old’s call-up increases the Irish contingent in the Lions squad to 18. Clarkson’s Irish teammate, utility back Jamie Osborne, is already with the squad […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Menslike Nedersettings het die eerste 28 huise aan begunstigdes en hul gesinne by die Bonteheuwel-behuisingsprojek van 140-miljoen-rand oorhandig. Die projek bestaan uit altesaam 273 Breaking New Ground staatsgesubsidieerde huise, en sal na verwagting teen Junie 2026 voltooi wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê die metro […]
# Weens noodlottige vertragings in noodsorg, eis inwoners van Diepsloot in Gauteng dat die regering ʼn staatshospitaal oprig. Volgens berigte sterf baie pasiënte terwyl hulle op ambulanse wag omdat die naaste hospitale ver van die digbevolkte nedersetting is. ʼn Diepsloot-inwoner, Kedibone Sibiya, het aan die SABC gesê sy wag al byna tien jaar op plastiese […]
# The MK Party is seeking legal advice on president Cyril Ramaphosa’s decision to appoint professor Firoz Cachalia as acting minister of Police. This follows the president placing minister Senzo Mchunu on special leave pending the outcome of the commission of inquiry, which will probe allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. MK Party’s […]
# Die Stad Kaapstad sê 19 leerders van die Leap Science and Maths School in Langa het onlangs deelgeneem aan die Women and Girls Visible Force of Resilience-program. Dit is geïnspireer deur die Verenigde Nasies se pogings om vroue se bydrae tot die vermindering van rampe te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, […]
# With today being World Chimpanzee Day, the United Nations is honouring Jane Goodall for her tireless commitment to chimpanzees. On this day, Goodall began her research at the Gombe National Park, Tanzania, in 1960, recognising the importance of chimpanzees, as well as the urgent need to protect them and their habitats. The United Nations says […]