# Civil society organisations are calling for a forensic investigation into the farm worker equity schemes. The schemes are intended to economically empower farm workers by giving them equity in the farms or agribusinesses in which they were employed, as a means of social upliftment and redress. Of 88 schemes launched from 1996 to 2008, only […]
# Die Stad Kaapstad se nuwe gas-na-energie-aanleg sal genoeg elektrisiteit opwek vir vier-duisend-300 huishoudings deur sy afvalgas na kragopwekking by die Coastal Park Vullisterrein. Die metro het reeds 93-miljoen-rand aan die projek bestee en sal die volgende drie jaar nog 82-miljoen-rand belê vir verdere infrastruktuur by ander vullisterreine. Die burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die inisiatief […]
# EFF leader Julius Malema says the upcoming G20 Leaders’ Summit will be a success without the US, which will demonstrate to president Donald Trump that he is not the alpha and omega of the world. Last week, Trump stated that no US official would attend the summit in Johannesburg next week, over widely discredited […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die United Against Online Abuse-handves amptelik onderteken. Die handves is ʼn netwerk wat bestaan uit internasionale sportliggame, regerings en regulatoriese instellings wat aanlyn mishandeling in sport beveg. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê deur by die handves aan te sluit, versterk Suid-Afrika ʼn […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy beskou die landwye uitstel van die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings as ʼn teken dat dit net soos die e-tolstelsel besig is om te misluk. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die instelling van die AARTO-wet tot Julie volgende jaar uitgestel. Anton Alberts van die VF Plus sê die […]
# Rugby: Stand-in Springbok Women’s Sevens head coach, Cecil Afrika, says he has confidence in the players he has picked for the Africa Women’s Sevens Cup in Kenya this weekend. South Africa is in Pool A along with Zambia, Ghana, and Egypt, and needs a top two finish to continue their quest to claim Sevens […]
# Die DA eis aanspreeklikheid oor hoe 17 Suid-Afrikaanse mans met werk-beloftes gelok is om by huursoldaatmagte aan te sluit in die oorlog tussen Rusland en Oekraïne. Die mans was blykbaar onder die indruk hulle gaan wettige opleiding kry of sekerheidswerk doen, maar is gedwing om vir Rusland te veg in die Donbas-streek in Oekraïne. […]
# The African Union Commission chairperson, Mahamoud Ali Youssouf, says it is unfortunate that the US has decided to boycott the upcoming G20 Leaders’ Summit in South Africa. US president Donald Trump indicated last week that South Africa should not be in the G20, expressing his views on alleged human rights abuses directed at the […]
# Die Stad Tshwane het sy opregte waardering uitgespreek vir die mediese personeel by die Jubilee-hospitaal en die distrik se vinnige optrede om gevalle van ingewandskoors te bestuur. Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes is daar tussen Januarie en Oktober vanjaar reg oor Suid-Afrika 147 gevalle deur laboratoriums bevestig. Van hierdie nasionale gevalle was […]