# Johannesburg mayor Dada Morero has restructured his executive following the election of African Independent Congress Margaret Arnolds as the Speaker of Council in July. ANC councillor Loyiso Masuku has been appointed mayoral committee member for Finance, a position Arnolds held. Council whip Sthembiso Zungu will take over from Masuku as mayoral committee member for […]
# Golf: Two-time major champion Jon Rahm of Spain says more needs to be done to evaluate other ways to create world rankings points opportunities. LIV Golf reapplied for world ranking points in June following the league’s initial attempt. This was denied in October 2023 for reasons including the lack of a cut in LIV […]
# Die MK-party vra die regering om te onttrek aan die Statebond se Parlementêre Vereniging en is van mening dit handhaaf koloniale nalatenskappe en ondersteun Britse globale invloed. Suid-Afrika het in 1994 weer by die Statebond aangesluit nadat hy in 1961 weens apartheidskritiek onttrek het. ‘n Lid van die KwaZulu-Natalse wetgewer, Ishana Barciela, het aan […]
# Die Activists and Citizens Forum sê Suid-Afrika het strenger borgtogwette en wetgewing nodig om borgtog vir verdagtes moeiliker te maak. Die forum sê die polisie moet meer moeite doen om goed ondersoekte sake voor te lê sodat die Nasionale Vervolgingsgesag ‘n sterker saak voor die hof kan bring. Die woordvoerder van die forum, Dennis […]
# ‘n Dosent aan die Universiteit van Fort Hare, Ntokozo Happy Msiza, is aangewys op Sunday World se jaarlikse lys van Onbesonge Helde in die Akademie en Onderwys. Die erkenning eer Suid-Afrikaners wat waardevolle bydraes in hul onderskeie vakrigtings maak. Msiza het ‘n geregistreerde raadgewende landboumaatskappy, PhahlaLwendlu Farming, gestig. Sy is ook ‘n kampvegter vir […]
# Die Stad Tshwane se Departement van Menslike Nedersettings het besluit om die getal dae wat mobiele watertenkwaens dienste in 168 informele nedersettings lewer, van sewe tot vier dae per week te verminder. Dit word toegeskryf aan finansiële en begrotingsoorwegings vir die 2025/26-boekjaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Behuising en Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, sê watervoorsiening wat […]
# Tien beamptes van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement en die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat aangekeer is oor bewerings van korrupsie en diefstal, is op borgtog van een-duisend-500-rand vrygelaat. Hulle het in Germiston se Landdroshof verskyn. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê die groep het na bewering tydens ʼn klopjag in Junie 35-duisend-rand by ʼn winkel aan […]
# Die Patriotic Alliance het ‘n strafregtelike klagte ingedien teen die aanbieders van Open Chat Podcast, Mthokozisi Methula en Sinothando Kama. Hulle het beledigende aanmerkings oor die bruin gemeenskap gemaak wat in ‘n episode op sosiale media verskyn het en wyd versprei is. Die aanbieders het intussen om verskoning gevra vir die opmerkings en die […]
# Rugby: Springbok Women flanker Lusanda Dumke is stepping away from the game due to health concerns. The 28-year-old has earned 33 Test caps and captained the team on three occasions. She also led the Bulls Daisies to their third consecutive Women’s Premier Division title this year. Springbok Women performance coach, Swys de Bruin, says […]