# Die Tshwane toerismevereniging sê voorbereidings vir die Tshwane Toerismetoekennings wat Saterdag gehou sal word, vorder goed. Die toekennings vereer buitengewone toerismeprodukte, insluitend hotelle, aanbiedings en lokale vir konferensies en spesiale geleenthede. Vanjaar se tema is Welkom by die wildste hoofstad in die wêreld. Die vereniging se voorsitter, Susan Marais, sê die toekennings fokus daarop […]
# Gauteng MEC for Finance and Economic Development, Lebogang Maile, says the province is Africa’s most globally connected tourism gateway. The province recorded over 3.8-million international arrivals in the 2024/2025 financial year. As a result of this increase, the international tourism revenue contribution also rose to 41-billion-rand against the target of 29-billion-rand. Maile says, despite this […]
# Green Connection het kommer uitgespreek oor die bekostigbaarheid van kernkrag, veral die kapitale koste vooraf, die risiko van vertraging tydens bouwerk en die buitensporige koste wat wêreldwyd ondervind is. Dit volg op die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, se besluit om by die goedkeuring van 2017 te staan om ‘n […]
# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die Gautengse Hooggeregshof se beslissing dat die Heidelbergse Bierfees die perseel van die Heidelberg-erfenismuseum moet ontruim. Dit is weens onwettige besetting, skuld van 1,3-miljoen-rand en kommer oor veiligheid. Mari Boshoff van die VF Plus sê die fees se eienaar, Bouwe Wiersma, het ʼn brouery op die perseel begin, onderverhuur geboue aan […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die omgewingsgoedkeuring vir ʼn nuwe kernaanleg in Kaapstad is ʼn belangrike stap in die land se toekomstige energiemengsel. Dit volg nadat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, die 2017-besluit bekragtig het om Eskom toestemming te gee om ʼn nuwe kernaanleg by Duynefontein […]
# ActionSA se Gautengse Vroueforum sê die veiligheid van kinders en die einde van geslagsgeweld moet ‘n gedeelde daaglikse onderneming wees, nie net ‘n leë belofte nie. Van die een-duisend-154 polisiestasies in die land het net 134 spesifieke afdelings vir geslagsgeweld. Die provinsiale voorsitter van die forum, Kholofelo Morodi, sê die regering moet dringende sosio-ekonomiese […]
# Die Anglikaanse aartsbiskop, Thabo Makgoba, sê die Nasionale Dialoog moet ʼn sukses wees om armes en gemarginaliseerdes te bevoordeel. Belangrike organisasies agter die veldtog, insluitend die Thabo Mbeki-stigting en die Desmond en Leah Tutu-stigting, het onttrek aan die beplanningsproses en die Nasionale Konvensie, wat na verwagting Vrydag begin. Hulle is bekommerd oor onvoldoende voorbereidingstyd […]
# New Line’s mystery horror Weapons won over critics and audiences alike at the weekend, as it debuted at number one in the North American box office. The movie starring Julia Garner and Josh Brolin is about a group of missing children. Disney’s Freakier Friday starring Lindsay Lohan and Jamie Lee Curtis premiered at number two. […]
# Die Stad Kaapstad sê Hotel Verde by die Kaapstad Lughawe se jongste toekenning bewys die metro bied wêreldgehalte en toekomsgerigte diens aan toerisme. Hotel Verde is vir die tweede agtereenvolgende jaar as Afrika se beste Groen Hotel aangewys vir sy eko-vriendelike praktyke wat insluit hernubare energie en die gebruik van gevorderde tegnologie vir waterbesparing. […]