# Chief Justice Mandisa Maya has set out deadlines in the MK Party’s legal challenge against president Cyril Ramaphosa’s decision to place Police Minister Senzo Mchunu on special leave. The party says Ramaphosa’s decision is irrational and inconsistent with obligations in the Constitution and the presidential oath of office. Maya has directed interested parties that […]
# At least 67 people were killed by Israeli gunfire in Gaza while waiting for United Nations aid trucks entering through the northern Zikim crossing on Sunday. More than 150 people were wounded, some critically. Six others were killed in Khan Younis, also while waiting for aid. The IDF says that it had fired warning […]
# Cricket: South Africa claimed a seven-wicket victory over Zimbabwe to book their spot in the Tri-Series final in Harare. Brian Bennett scored 61 as the hosts were restricted to 144 for six in their 20 overs, with Corbin Bosch taking two wickets. In reply, Rubin Hermann’s 63 and captain Rassie van der Dussen’s unbeaten […]
# ANC secretary general Fikile Mbalula has defended the party’s stance on self-determination for Western Sahara, and accused MK Party president Jacob Zuma of being a sell-out. He was speaking on the sidelines of the party’s national working committee meeting with the Western Cape provincial executive committee in Cape Town on Sunday. Mbalula said he […]
# Build One South Africa sê dis kommerwekkend dat nie ‘n enkele werknemer in die nasionale of provinsiale staatsdiens nagegaan is op die Nasionale Register vir Seksuele Oortreders nie. Die minister van die Staatsdiens en Administrasie, Mzamo Buthelezi, het dit geantwoord op ‘n parlementêre vraag. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê dis ‘n verstommende onthulling […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die regering om leierskap, deursigtigheid en dringendheid te toon in sy reaksie op die uitdagings wat uitgewys is in die Reserwebank se jaarverslag vir 2024/25. Die president van die sentrale bank, Lesetja Kganyago, verklaar daarin dat Suid-Afrika ‘n meer verdeelde en minder groeivriendelike wêreldomgewing betree. Die vakbond se woordvoerder, […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap het die Raad vir die Beboude Omgewing opnuut gevra om die verslag oor die noodlottige George-gebouramp bekend te maak. Altesaam 34 mense is dood en 28 is ernstig beseer toe ‘n vyfverdiepinggebou wat in aanbou was in Mei verlede jaar ineengestort het. Chantelle Kyd van GOOD sê hulle verwelkom […]
# Dis vandag die laaste dag waarop voornemende rekrute aansoeke kan indien vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens se basiese leer-ontwikkelingsprogram. Die polisie het teen gister meer as 927-duisend aansoeke ontvang, waaronder meer as 527-duisend van jong vroue. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die meeste aansoeke was in Gauteng, gevolg deur KwaZulu-Natal:
# ‘n Plaaslike gemeenskap in Limpopo het voorstelle verwerp vir ʼn ferrochroom- en allooismeltery in die omstrede Musina-Makhado-spesiale ekonomiese sone. Hulle is bekommerd dat die projek waterbronne en kultureel-belangrike inheemse bome sal vernietig en gevaarlike lugbesoedeling sal veroorsaak. Thabo Sibeko van Earthlife Africa sê ondanks omgewingsbeskerming het amptenare voortgegaan met ʼn omgewingstudie: