# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê wetstoepassing in townships en landelike gebiede moet verbeter om misdaad te voorkom. Dit volg op die onlangse skietvoorvalle in Gauteng, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal, waarin meer as 40 mense dood is. Die SAKP sê die harteloosheid van die moorde vra gesamentlike, nasionale optrede teen geweldsmisdaad. Hy sê wetstoepassingsowerhede moet […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die 2026 Grondslagfase-katalogus, veral die fokus op lees en begrip. Dit verskaf bygewerkte materiaal in ooreenstemming met die leerplan, sterker hulpmiddels vir basiese geletterdheid, en voorsiening vir nuwe vakke soos kodering en robotika. Die instelling van die katalogus sal sowat 1,6-miljard-rand kos. Makaneta sê dit verskaf 40 leesboeke per […]
# Die polisie in Limpopo het sake van moord en verkragting geopen teen ʼn polisiesersant van die Mecklenburg-polisiekantoor, en ook ‘n geregtelike doodsondersoek. Die man het na bewering gister ʼn 32-jarige man in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit doodgeskiet. Woordvoerder Malesela Ledwaba sê hy het daarna met ʼn 14-jarige meisie wat by hom was na sy woonplek in […]
# Die GOOD-party in Kaapstad vra ware en blywende oplossings vir geweld en sê elke gemeenskap het die reg op ʼn veilige en vreedsame woonbuurt. Sestien mense is die naweek in die stad doodgeskiet – tien in ‘n vermaaklikheidsplek in Lwandle. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die huidige benadering om geweld te bekamp werk […]
# President Cyril Ramaphosa says he is considering the possible reinstatement of suspended National Police Commissioner Fannie Masemola. The National Prosecuting Authority formally withdrew charges against him last week. Masemola was initially charged and arrested by the Independent Directorate Against Corruption for alleged violations of the Public Finance Management Act, relating to concerns over compliance with […]
# Die dodetal na die massaskietery by die Wedela-taverne aan die Gautengse Wes-Rand het tot 18 gestyg nadat ʼn slagoffer in die hospitaal dood is. Agt mans met AK-47-gewere en pistole het Saterdagaand toegeslaan en 13 mans en vier vroue is op die toneel dood. Sommige mense is blykbaar deursoek en hul selfone gesteel voor […]
# Die MK-party se Strategiese Presidensiële Span sê die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak dat hy twee partylede weer moet aanstel, is nie slegs ʼn regskwessie tussen twee individue nie. Die leier, Jacob Zuma, het Pumlani Kubukeli en Khanyisile Litchfield-Tshabalala verlede maand uit die party en Parlement geskors en beskuldig hulle dat hul gedrag die reputasie, […]
# Tshwane-polisie het die afgelope naweek 356 verdagtes vasgetrek tydens ʼn multidissiplinêre Operasie Shanela-optrede in Soshanguve en Loate terwyl die aanslag op ernstige en georganiseerde misdaad voortgaan. Hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 41 onwettige buitelandse burgers is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig […]
# Die DA beskuldig die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, dat sy die metro se finansies in gevaar stel deur die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, in sy pos te behou. Modise is boaan die ANC se proporsionele kandidatelys vir die plaaslike verkiesing, maar het die gedragskode vir raadslede oortree. Hy het nie sy finansiële […]