# Parliament’s portfolio committees on Police and Justice and Constitutional Development have adopted a draft report on the request to investigate allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. The report recommends that the National Assembly establish an ad hoc committee to consider the allegations. Mkhwanazi has made allegations of corruption, political interference, and malfeasance, […]
# Transnet states that its immediate priority is to actively implement targeted interventions to enhance its operational and financial performance. S&P Global recently downgraded the state-owned entity’s credit rating due to an annual cash burn of 13.5-billion-rand and the failure to meet volume targets. Transnet states that it has, however, made considerable progress in implementing […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê 21-duisend-700 matriekleerders het die #BackOnTrack-klasse tydens die winterskoolvakansie in die agt onderwysdistrikte bygewoon. Die klasse het ‘n verskeidenheid vakke gedek. Die LUR, David Maynier, sê matrieks sal met ekstra klasse in die kwartaal voortgaan, terwyl ekstra klasse vir Graad 4- en 7-leerders op geselekteerde naweke later in die kwartaal aangebied […]
# Motoriste word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik omdat die R71-pad by Gravelotte tans weens voortslepende betogings gesluit is. Limpopo se Departement vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid het bevestig dat die sluiting verkeersvloei na Phalaborwa en Tzaneen raak. Bestuurders kan die R40 via Hoedspruit of die R36 na Tzaneen gebruik. Polisie en verkeersbeamptes is op […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom Buti Manamela se aanstelling as nuwe minister van Hoër Onderwys en Opleiding. Dit volg op die afdanking van Nobuhle Nkabane oor omstredenheid in verband met die aanstelling van raadsvoorsitters van Sektor-onderwys- en opleidings-owerhede. Makaneta sê Manamela is ʼn bekende in die hoër-onderwysomgewing wat ook adjunkminister was, en het boonop […]
# Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba, veroordeel die dood van Palestyne by hulpverspreidingspunte in Gaza. Volgens berigte het Israelse soldate die afgelope maande meer as 800 Palestyne by verspreidingspunte doodgeskiet. Die Verenigde Nasies sê die meeste sterftes was naby hulpsentrums wat deur Amerika en die Israels-gesteunde Gaza-humanitêre stigting bestuur word. Makgoba sê dit […]
# Motorsport: After nearly three decades, MotoGP will return to Argentina’s capital, Buenos Aires, in 2027. Since 2014, the premier motorcycle racing series has staged its Argentinian rounds at the Termas de Río Hondo circuit in the province of Santiago del Estero. Buenos Aires’ chief of government, Jorge Macri, says starting in October, the Autodromo […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal voortgaan met sy Plant ʼn Boom-program. Sy sê Suid-Afrika het hom drie jaar gelede verbind om binne vyf jaar vyf-miljoen bome te plant as deel van wêreldwye pogings om koolstofvrystelling te verminder. Moya sê Tshwane se aandeel is om 300-duisend bome te plant en die teiken […]
# Die Drakenstein Munisipaliteit het die vandalisme wat onbekende partye by die Wellington-begraafplaas se Muur van Herdenking gepleeg het, veroordeel. Ernstige skade is aan 62 van die 70 nisse in die muur aangerig, en die veraste oorskot is verwyder. Riana Geldenhuys van die munisipaliteit sê die marmerstene wat die nisse bedek en deur naasbestaandes aangekoop […]